Kleinmond Seaside Villa
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Robert B - Apr 2024
Algehele gradering
Great place. Great stay.
Kleinmond Seaside Villa se terugvoer
Thank you Robert. We loved hosting you! Corné
Rodney R - Nov 2023
Algehele gradering
Relaxing.
Kleinmond Seaside Villa se terugvoer
Dear Rodney,
Thank you for your feedback. we are so happy that you enjoyed your stay. Please come again.
Kind regards
Corné
Janine P - Jun 2023
Algehele gradering
Pragtige huis.
Kleinmond Seaside Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Janine. Was lekker om jul as gaste te kon hê. Groete Corné
Helga R - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige huis, perfek geleë.
Kleinmond Seaside Villa se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Helga! Jy is so reg dat die ligging perfek is, so asof die see op jou voorstoep is. Ons maak sommer dadelik plan met die rooster en braai borsel. Dankie vir jul ondersteuning. Groete Corné
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap