Kleinmond Seaside Villa
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Vanaf R5 720 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Kleinmond Seaside Villa bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike strandhuis met 'n pragtige uitsig oor die see. Die huis is in Kleinmond geleë wat as 'n UNESCO-biosfeer verklaar is, tussen Bettiesbaai en Hermanus.
Dié huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gas-kaggel en 'n lieflike see-uitsig. Die tweede kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n balkon met 'n see-uitsig en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en kan 'n badkamer met gaste in die tweede of vierde kamer deel. Die vyfde slaapkamer is op die onderste verdieping en het 'n dubbelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die huis het 'n ruim, oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoofplaat, elektriese oond, mikrogolfoond, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus.
Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kaggel, 'n eet- en ontspanningsarea buite, 'n draagbare braaigeriewe en WiFi in. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die huis het 'n alarmstelsel. 'n Omsetter (rugsteunstelsel) verseker dat kragonderbrekings nie die gehalte van verblyf affekteer nie.
Kleinmond het verskeie natuurroetes, 'n Blouvlagstrand en restaurante en is die ideale ligging om die Overberg en omliggende areas te verken.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Kaggel
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Gedeelde dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.8/5
Corné Geverifieer
Eiendomme 48
Resensies 24
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Kusweg 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
- Gaste dink Kleinmond Seaside Villa het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 3, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap