LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+38
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Klinkies is in Van der Hoffpark in Potchefstroom en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede.

Verblyf bestaan uit 3 eenhede wat met selfsorggeriewe toegerus is. Die eenhede is vir 2 tot 4 gaste geskik en elke eenheid het veilige parkeerplek en WiFi.

Daar is nie TV's nie, maar gaste kan gratis WiFi geniet.

Verder is daar braaigeriewe en veilige parkeerplek vir 1 voertuig per eenheid op die perseel.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Etienne V
5.0
Lekker gebly, geen probleme ervaar nie. Sien sterre.
Sep 2026
Herman S
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Klinkies is werklik waarde vir geld! Kwaliteit bed en beddegoed. Kwaliteit en smaakvolle dekor. Ek het niks kortgekom nie,...
Sien meer
Sep 2026
Karin L
5.0
Biae oulik. Ek kan Klinkies vir enige iemand aanbeveel. Dis ten volle toegerus en baie netjies. Ek sal vir seker weer daar bly.
Sep 2026
Johan R
5.0
Rustig. Ons het lekker gebly.
Mei 2026
Hanli W
Saam met lewensmaat
5.0
Het Klinies gebruik as "basis" terwyl ek besigheid in Potch kom doen het. Netjiese verblyf, mooi tuinhoekies. Alles georganiseer en op plek. Mooiste g...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

  • 65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Klinkies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Bespreek

65 Klinkenberg Street, Van der Hoffpark, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2193547071f8344ffbf826d605890e4acf98716d4e89feee7a641ac299ceed2e3b95af7ee9585a8bbfeac6c41489dd048c49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 65 Klinkenberg Street Van der Hoffpark 2531 Noordwes 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -26.700203449391 27.11152073571