Klipdrift Dam Vakansie Oord
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Freda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Jaar gelys 4
Opsomming van Resensie
Abri V - Jan 2024
Algehele gradering
Safe and good fishing spot.
Jp D - Jun 2023
Algehele gradering
Veilige en lekker visvang-oord.
Klipdrift Dam Vakansie Oord se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier so in die koue. Maak gerus gou weer so.
Klipdrift groete
Nelis N - Apr 2023
Algehele gradering
Ons eenheid was netjies en skoon, ons het lekker gebraai en dit baie geniet.
Klipdrift Dam Vakansie Oord se terugvoer
Baie dankie vir jul kuier hier by ons. Kom kuier gerus gou weer.
Carol D - Mrt 2023
Algehele gradering
Great place.
Klipdrift Dam Vakansie Oord se terugvoer
Apologies from the local fish's club. Apparently, their menu changed as they had cravings for something different. They invite you for another trip to settle this little problem. Thank you for your stay at Klipdrift Dam. Looking forward to seeing you again soon.
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Viani D - Mei 2022
Algehele gradering
Rustige visvang ervaring.
Ane N - Apr 2022
Algehele gradering
Heerlike naweek van lekker visvang!
Johan B - Apr 2022
Algehele gradering
The chalets are nice, neat, clean. The only problem is the low water pressure. Great dam for fishing.
Christelle V - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic place.
Hanelene M - Feb 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier, netjiese en skoon oord.
Niek L - Des 2021
Algehele gradering
Well kept.
Alta J - Okt 2021
Algehele gradering
Fantasties!
Wessel O - Des 2020
Algehele gradering
Was lekker om weg te kom, maar ...
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
- Kapasiteit: 48 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N12, Klipdrifdam, Potchefstroom, 2520, Gauteng
- Alle ouderdomme is welkom