Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klipgat Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Daleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir Klipgat Gastehuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Theo L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Theo L
Gesin met klein kinders

Baie lekker plaasatmosfeer.

Baie lekker ruim huis met als wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charne V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charne V
Saam met vriende

Aangenaam en lekker.

Ons is vriendelik verwelkom en het dadelikk gemaklik en welkom gevoel. Geriewe was baie lekker en genoeg gewees. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Uitstekend!

Baie lekker ontvang en lekker gekuier. Die is definitief die plek om oor te bly as jy in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Debbie V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Rustige wegbreek van die stad se lawaai.

Was 'n rustige vakansieplek, naby aan die natuur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angelique R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique R

Stil en rustig en veilig.

Die twee slaapkamer huisie het alles gehad wat nodig is om 'n aangename wegbreek saam met ons familie te spandeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shirley O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley O
Gesin met tieners

'n Rustige atmosfeer.

Daleen is vriendelike, behulpsame en 'n gasvrye persoon. Hulle gastehuis is baie gerieflik en pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgat Gastehuis se terugvoer

Baie dankie. Kom kuier gerus weer.

Klipgat Gastehuis
Dillon G - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dillon G
Gesin met tieners

Dit was regtig baie lekker om hier te bly.

Daleen was vriendelik en vreeslik besorg oor ons. Die huis is ruim en gemaklik. Ons het niks gekort nie. Alles was skoon en netjies. Sal enige tyd die plek aanbeveel vir enige iemand. Dit het ons ver reis soveel makliker gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anke D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons was oor die langnaweek by Klipgat en het baie lekker gekuier by Daleen hulle. Vriendelike mense, lekker plaas en wild ondervinding gehad. Mooi huis. Sal dit aanbeveel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus J - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus J
Gesin met tieners

'n Gesellige plaasatmosfeer waar jy kan ontspan en tuis voel.

Die gastehuis is ruim en baie goed toegerus met alles wat nodig is en nog meer. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam en hulle is net 'n klipgooi weg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantel B - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel B
Saam met vriende

Uitstekend.

Dit was 'n fantastiese plek. Ek sal enige tyd teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chsrlotte P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chsrlotte P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, skoon, met wonderlike uitsig.

Baie netjies, modern en skoon geriewe. Eienaars baie behulpsaam en vriendelik. Baie mooi uitsig op voerplek en heerlike braaigeriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Gesin met klein kinders

Great hospitality and very well equipped.

Friendly service. Wish we had more time at Klipgat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kerry W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kerry W
Enkelreisiger

Relaxing!

The house was so much more than the photo's showed! Apart from everything being large and neat and tidy, very well equipped. The views around the house were amazing! There were tables outside that you can sit at and watch the antelope that come to the clearing right outside the house to feed. You drive in through a herd of young male Impala that just hang around the camp, the swimming pool is right near the fence so that you can again see the animals coming in. Just great! Loved it!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda B
Gesin met klein kinders

Dit was asemrowend mooi, vriendelike diens, voel soos familie.

Dis een van die mooiste plekke, en ons sal beslis weer gaan. Mens het niks kortgekom nie en die diens was meer asof ons by familie gaan kuier het as 'n gastehuis!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie L
Saam met vriende

Uitstekend en vriendelike eienaars.

5 ster-gasvryheid en verblyf, kan dalk air-cons oorweeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klipgat Gastehuis se terugvoer

Môre Wil net laat weet ons het spesiaal aircons geinstalleer vir julle volgende besoek.
Lekker dag,
Daleen

Klipgat Gastehuis
Itumeleng B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Itumeleng B
Saam met vriende

Great place. We had the best time of our lives and so much fun.

Great place to be, we really enjoyed ourselves there and we'll go back anytime. Never a dull moment.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
André V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André V

Waarde vir geld.

Lekker ruim huis met groot stoep en alles wat jy benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol K - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol K
Gesin met tieners

Sal enige tyd weer gaan. Rustige atmosfeer.

Ontvangs was uitstekend. Ons het dadelik tuis gevoel. Soos by jou eie huis. Alles is netjies en byderhand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D
Gesin met tieners

Onverbeterlik.

Dit was die beste verblyf vir die beste waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pamela B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pamela B
Gesin met tieners

Heerlike rustige atmosfeer, ver van die stad se gewoel.

Ons tydjie by Klipgat Gastehuis was kort, maar heerlik. Vriendelike mense, pragtige huis, diere op die agterstoep om by die rustige plaasatmosfeer by te dra. Wat wil jy meer hê? Ons het heerlik gekuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Klipgat Plaas, Langs die R511, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDljNWM3ODhkLTU2ZTUtNGNmNi1hOTllLTEwN2ZhYTFjMmQ3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 20 5 1 5 Farm Klipgat Off the R511 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.677393519616 27.455172574388
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem