Klipperant Kothuise

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Armé S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pleasant. Best place we've ever booked. Equipped with everything you need. The place itself is beautiful as well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Armé vir jou goeie terugvoer, ek waardeer dit.

Rainer L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie luuks en puik uitgerus in 'n pragtige omgewing. Pragtige kothuis. Ons het die mooi verblyf baie waardeer. Noelene doen baie moeite om haar gaste tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Rainer, dankie vir jou goeie terugvoer. Waardeer dit. Julle is altyd welkom @ Klipperant.

Lukas M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Groot bederf, gemaklik, veilig en voorsien in elke behoefte. Sekerlik een van die beste plekke waar ons al gebly het. Geleë in 'n veilige, stil buurt in 'n pragtige tuin met privaat toegang en onderdak parkering. Die eenheid Plaasjapie is stylvol gemubileer en daar is absoluut niks wat nie beskikbaar was in die eenheid nie. Groot pluspunt vir my is beslis die lugversorger wat die eenheid gemaklik hou, gemaklike beddens en skoon, wit beddegoed en die massiewe stort met behoorlike waterdruk. Dit sal beslis nou ons tuiste wees as ons in die geweste is!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louanda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Rustige en stil omgewing en gasvrou het ons baie welkom ontvang. Pragtige plek, lieflike stoep met braai en groot oopskuifruite wat uitkyk op boomryke tuin. Sal definitief weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Louanda vir die goeie terugvoer. Julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise). Groete, Noelene

Hennie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Pragtig met gasvrye ontvangs. Pragtige omgewing. Verblyf was skoon, modern en goed ingerig. Sal beslis weer hier oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Hennie vir die pragtige resensie. Julle is altyd welkom (at) Klipperan. Groete Noelene

Lea S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend. Baie mooi en baie gerieflik plekkie. Word beslis aanbeveel. Alles werk net, van die groot stoep met braai en kuierarea tot die ongelooflik lekker stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie, Lea, vir die goeie terugvoer en resensie. Waardeer dit. Groete, Noelene

Patrick A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Very nice modern self-catering unit set in beautiful gardens. Modern, well equipped unit with all the appliances that a self-catering guest could wish for. The hostess was very friendly and helpful. The only downside is that it is not possible to get your car close to the unit because of the layout of the garden, but that is a minor issue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Thank you for your nice review.

Niki O
1 nag
5.0
Sep 2025

Als was perfek, presies wat ek nodig gehad het. Daar is voorsien in al my behoeftes. Baie lekker. Als was perfek, presies wat ek nodig gehad het. Daar is voorsien in al my behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Sterkte met die swangerskap. Julle is altyd welkom @ Klipperant.

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, baie netjies en skoon, puik diens en gasvryheid. Sal vir seker weer van Klipperant gebruik maak as ons weer na Bloemfontein toe gaan vir besigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Dankie Johan vir jou goeie resensie, julle is altyd welkom (Klipperant Kothuise). Tot volgende keer.

Bridget K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Wonderful. Lovely cottage in a beautiful garden. Heavenly bathroom!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Noelene
Klipperant Kothuise
Thank you for a lovely review.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Noelene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R 1 652
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 652
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 652
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Lilyvale Road, Rayton Smallholdings, Bloemfontein, 9332, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa477f2b1bbe3581466ed86f305ceed49ba7dc4e1b07480319a90d6fc61e4c7642c49f614d8eec6798f577df02680ade82f74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 652 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 10 Lilyvale Road Rayton Smallholdings 9332 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.072307435457 26.19723710445

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang