Kliprivier Kaya
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Annelie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Divan V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker ontspan en visgevang.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie Divan!
Johan B - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekende plekkie om af te skakel van die gejaag.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie Johan, waardeer jou terugvoer!
Anne Marie R - Jul 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker - rustig - netjies - aangename gasheer en -vrou.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie Anne Marie!
Katie C - Des 2022
Algehele gradering
Absolutely beautiful.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Thanks Katie.
Anna-marie V - Des 2022
Algehele gradering
Vreedsaam, rustig, vriendelik.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Anne-Marie, dankie vir die mooi boodskap ons waardeer dit opreg. Bly julle het dit geniet.
Pierre E - Aug 2022
Algehele gradering
Lekker rustig en ontspannend.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie!!! Julle was wonderlike gaste.
Tersia G - Mei 2022
Algehele gradering
Dit was die rustigste paar dae weg. Net jy en die natuur.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie, ek is bly julle het dit geniet.
Nadia K - Apr 2022
Algehele gradering
Ons harte verloor.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie. Julle was awesome gaste.
Chantelle O - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal beslis terug gaan.
Kliprivier Kaya se terugvoer
Dankie julle!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die R577, Kliprivier-plaas, Draaikraal, 1119, Mpumalanga