+14

6 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 9 Groenewald Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Klipwerf is 'n selfsorgvakansiehuis wat in die hartjie van Gansbaai geleë is, en bied die perfekte wegbreek van die daaglikse gewoel. Die huis is ideaal vir 'n gesin, vriende of 'n besigheidswegbreek en is net 'n paar meter van die hawe af geleë.

Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek vir altesaam 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Albei slaapkamers het dubbelbeddens, elk met 'n en suite-badkamer, een met 'n bad en stort en die ander met 'n stort. Die slaapkamer op die boonste verdieping lei na 'n balkon met wonderlike uitsigte. Twee ekstra enkelbeddens is beskikbaar in die leefarea. Vars linne, strand- en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, oond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, mikrogolf, stoofplaat ketel, lugbraaier, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Van die kombuis af lei 'n eetarea met 'n houttafel en -stoele, 'n sitkamer met gemaklike rusbanke, 'n TV en 'n binne-kaggel of braai-area. Gaste kan toegang tot gratis WiFi geniet, asook 'n TV met volledige DStv-kanale.

Gaste kry veilige parkeerplek, en diegene wat buitemuurse doendinge soek, is naby die Walkerbaai-kuslyn en vele ander besienswaardighede in die area.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bruce K
Saam met vriende
5.0
Had an amazing time. We enjoyed our time; the house is very nice and beautiful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2026
Amanda `
Gesin met tieners
5.0
Lovely breakaway for the family. Will definitely come back. Fantastic stay. Attention to detail was awesome, we never lacked anything. ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Codey M
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely. The house is spacious and the yard is big for kids to play. We are close to town and the harbour, as well as the Uilenkraalsmon...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2025
Ryan J
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing, safe, convenient breakaway. Lekker weekend break. Close to all amenities! Everything as promised! Thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Dianca K
4.8
Fun, neat, clean, pretty. My stay was amazing, the house is clean and looked after. The owners are very friendly and helpful. The main ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 9 Groenewald Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Klipwerf het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 300
per nag (plek vir 6)
Bespreek

9 Groenewald Street, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA937d85b23e43cdefd70923a12f19712c3430768ad151a64780eb20a915c1d801deb873d1b3b8aed2aeba1d090bdee9e36f6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 9 Groenewald Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.586045 19.348094
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang