Hamtam Klipwerf Gastehuis
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Elmarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 205
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Nick Y - Mei 2024
Algehele gradering
Good-value overnight stay in characterful rondawel.
Rocco K - Apr 2024
Algehele gradering
Voldoende vir oornag verblyf.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Elmarie
Marius S - Apr 2024
Algehele gradering
Heel lekker gewees om oor te slaap - buite area bietjie onnet.
Johan M - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en pure platteland.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Glo ons sien 'n volgende keer.
Groete
Elmarie
Stefnie M - Mrt 2024
Algehele gradering
Moes kanselleer maar ken die gastehuis. Netjies en gerieflik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontvang. Jammer ons kon julle nie sien, maar volgende keer.
Groete, Elmarie
Thys D - Mrt 2024
Algehele gradering
As in transito oornagplek het dit vir ons puik uitgewerk.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien weer 'n volgende keer.
Groete
Elmarie
Ernest D - Feb 2024
Algehele gradering
Adequate.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien jou volgende keer.
Groete
Elmarie
Ernest D - Feb 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Abram S - Feb 2024
Algehele gradering
Was rustig en lugversorger het die wereld se verskil gemaak.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Elmarie
Carel V - Jan 2024
Algehele gradering
Baie vriendelike mense. Skoon en netjies blyplek. Baie gerieflik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en mooi woorde. Dit laat 'n mens se hart warm klop.
Groete
Elmarie
Karmen F - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig en gemaklik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elmarie
Deon G - Jan 2024
Algehele gradering
Was nie 30 minute daar nie toe ry ons weer.
Christine F - Jan 2024
Algehele gradering
Good.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Retha P - Jan 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit is so lekker om te hoor julle was tevrede.
Vriendelike groete,
Elmarie
Alex K - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker en goeie geriewe sal weer daar bly.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en dat julle lekker gebly het. Kom kuier weer vir ons in Calvinia, al is dit net vir 'n lekker koffie by die Padstal. Vriendelike groete, Elmarie.
Mark M - Des 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Ilze P - Okt 2023
Algehele gradering
Heerlike oornag kuier.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Eckard P - Okt 2023
Algehele gradering
Brilliant friendly host. Calvinia was amazing, and the accommodation at Klipwerf Self-catering and Camping was perfect.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, kom kuier weer vir ons.
Vriendelike groete
Elmarie
Morne V - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker, veilig en gasvry.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Elmarie
Johan C - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Bernadette G - Sep 2023
Algehele gradering
Baie netjies, ruim, alles wat benodig word. Gasvrou was vriendelik en behulpsaam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Dit voel so lekker as alles reg was en julle was tevrede.
Kom kuier weer vir ons vriendelike groete
Elmarie
Jopie B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons ervaar die woonstel as gerieflik en waarde vir geld.
Lees meerHamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie ons het alles nagegaan en ingesit. Jammer vir die ongerief van die krag
Baie dankie vriendelike groete
Elmarie
Pierre L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie goeie oornagfasiliteit en uitstekende waarde vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer opreg.
Vriendelike groete
Elmarie
Piet V - Sep 2023
Algehele gradering
Net vir oorslaap.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Pierre D - Sep 2023
Algehele gradering
Sentraal en baie rustig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie, kom kuier weer vir ons.
Vriendelike groete
Elmarie
Erika S - Aug 2023
Algehele gradering
5 ster-verblyf en gasvryheid.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elmarie
Ivan V - Aug 2023
Algehele gradering
Netjies en gehalte vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Elmarie
Gean N - Aug 2023
Algehele gradering
Beautiful rondawel and friendly couple.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete,
Elmarie
Berdine R - Aug 2023
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elmarie
Kobie V - Aug 2023
Algehele gradering
Wonderlike en netjiese plek. Vriendelike gasvrou.
Andre D - Jul 2023
Algehele gradering
Baie dankie vir die vriendelikheid waarmee ons ontvang is. Die verwarmer, die warm kombers. Baie dankie!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elmarie
Judith V - Jul 2023
Algehele gradering
Gasvry, skoon en netjies.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Groete,
Elmarie
Fanie L - Jul 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek. Baie dankie.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elmarie
Imaan P - Jun 2023
Algehele gradering
Our stay was comfortable and accommodating.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Casper A - Jun 2023
Algehele gradering
Very friendly service. Really went the extra mile for us. Thank you very much!
Lees meerHamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you. We are pleased to hear you enjoyed your stay and hope to see you again.
Regards
Elmarie
Danmar N - Jun 2023
Algehele gradering
Lekker.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Heleen L - Jun 2023
Algehele gradering
Goed toegerus.
Jan W - Jun 2023
Algehele gradering
Ons is vriendelik ontvang en het lekker oorgeslaap.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering is lekker om te hoor julle het lekker warm geslaap.
Sien uit om julle n volgende keer te onvang.
Groete
Elmarie
Nielie D - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, kom kuier gerus weer vir ons in Calvinia.
Vriendelike groete
Elmarie
Louise V - Mei 2023
Algehele gradering
Ons 4 volwassenes het in 'n aparte huisie oornag, op 'n ander perseel as die res van die kamers.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering. Ons vra weereens verskoning oor die toilet papier. Ons het wel dadelik op u versoek reageer. Aangaande die toilet wat verstop was het ons dadelik dit hanteer maar geen verstopping gevind by ons aankoms. U was nie ten tye van ons ondersoek op die perseel nie, ons het wel die pype gespoel net ter voorsorg.
Vriendelike groete
Elmarie
Franscois R - Mei 2023
Algehele gradering
Lekker en rustig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontvang.
Groete
Elmarie
Lyndon S - Apr 2023
Algehele gradering
It was good, no complaints at all.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Helen P - Apr 2023
Algehele gradering
Netjiese oornag, vriendelik en gasvry.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie sien uit om julle weer te ontvang by Klipwerf.
Vriendelike groete
Elmarie
Cherise W - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik en gasvry.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde en was baie gaaf om julle te ontmoet. Sien uit om julle n volgende keer te sien.
Vriendelike groete
Elmarie
Deon D - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlike, rustige omgewing. Puik verblyf.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie dit is altyd lekker om te hoor alles was reg. Sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie
Hilary D - Apr 2023
Algehele gradering
Only stayed one night as a stopover to Namibia.
Ronnie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker ontspan vir 3 dae.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontvang. Groete. Elmarie
Andries B - Mrt 2023
Algehele gradering
Alles in die "huisie" was verouderd en van swak standaard.
Kenny D - Feb 2023
Algehele gradering
Het baie lekker daar gebly.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek sal dit so oordrae aan die personeel. Dit is altyd lekker om sulke
positiewe terugvoer te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie
Belinda V - Jan 2023
Algehele gradering
Presies wat nodig was na 'n lang dag op die pad.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Ek is so bly julle het lekker geslaap en gerus.
Sien tot 'n volgende keer. Vriendelike groete
Elmarie
Yolandi A - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker, al was dit slegs vir 1 nag. Sal definitief weer kom vir langer.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, kom stop gerus weer by ons vir 'n lekker koffietjie.
Vriendelike groete,
Elmarie
Christo N - Des 2022
Algehele gradering
Geen probleem, goeie oornagplek.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Daniel G - Des 2022
Algehele gradering
Very comfortable overnight stay.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Nico B - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Nico Brandt. Waardeer dit. Kom gerus weer by ons stop.
Vriendelike groete
Elmarie
Wynand L - Sep 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs gehad en heerlik gebly.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Wynand, dit word waardeer. Sien weer tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Elmarie
Isabel D - Sep 2022
Algehele gradering
Netjiese plek.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie waardeer die mooi woorde. Sien uit om julle n volgende keer te sien.
Vriendelike groete
Elmarie
Wessel P - Sep 2022
Algehele gradering
Voldoende.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie mooi resensie sien uit om julle n volgende keer te ontvang.
Elmarie
Amanda V - Sep 2022
Algehele gradering
Plattelanse gasvryheid.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie
Kobie V - Sep 2022
Algehele gradering
Oulike woonstel.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontvang.
Elmarie
Japie V - Sep 2022
Algehele gradering
Baie gerieflik, bekostigbaar.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Ons is besig om dit te hersel n volgende keer sal dit reg wees.
Sien uit om julle weer te ontvang.
Elmarie
Petrowelma B - Aug 2022
Algehele gradering
Baie lekker gekuier.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer te ontang.
Elmarie
Gert V - Jul 2022
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir mooi resensie. Kyalami is nie altyd oop nie jammer daaroor.
Albert
Hardie B - Jun 2022
Algehele gradering
Oornagslaap.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien baie uit om julle weer te ontvang.
Elmarie
Karin B - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en veilig vir 2 dames.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie sien uit om julle weer te ontvang.
Elmarie
Christian B - Jun 2022
Algehele gradering
Great stay, and very neat and tidy.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you very much. We look forward to host you a again.
Klipwerf Guesthouse
Mike H - Apr 2022
Algehele gradering
Very comfortable.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom stop gerus weer by ons net vir koppie tee of bene rek.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie Rheeder
Robert J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie basies.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Ons is baie jammer dat u dink ons eenhede is baie basies. In teendeel is ons eenhede ten vole toegerus. Eskom het 'n app waar gesien kan word watter streke geraak word deur beurtkrag. Ons is op die perseel en sou u enige tyd met 'n versoek gehelp het d.m.v. van gas stoof of ander. U kon net gevra het. Jammer vir u ongerief.
Groete
Albert Fourie
Rozell H - Apr 2022
Algehele gradering
Relaxed, outstanding.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Neels V - Apr 2022
Algehele gradering
Baie lekker, stil en rustig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Groete
Elmarie
Jeanine A - Apr 2022
Algehele gradering
Abaolutely amazing.
Koos H - Mrt 2022
Algehele gradering
Gasvry, skoon en rustige verblyf.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Elmarie en Albert
Willie & Ria B - Mrt 2022
Algehele gradering
Rustige plaasatmosfeer.
Liz S - Feb 2022
Algehele gradering
Heerlik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Pieter B - Feb 2022
Algehele gradering
Vir ons doeleindes, meer as voldoende.
Elma V - Feb 2022
Algehele gradering
Uiters veilige verblyf reg op die R27, maklik om te vind na 'n lang dag op die pad.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en die mooi woorde.
Sien 'n volgende keer.
Groete
Elmarie
Elma V - Jan 2022
Algehele gradering
Elmarie is n fantastiese gasvrou, sy het seker gemaak dat ons gemaklik is.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en mooi woorde.
Groete
Elmarie
Piet H - Jan 2022
Algehele gradering
Oornag.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Deidre M - Jan 2022
Algehele gradering
Ons was 'n 15 persone op pad na Mabuasehube in Botswana. Elmarie en haar man het ons Oujaaraand vir ons so spesiaal gemaak.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Was so gaaf om julle almal te ontmoet. Kom stop gerus weer by ons vir 'n koppie tee of bene rek.
Groete,
Albert, Elmarie en Personeel.
Yvette T - Des 2021
Algehele gradering
Rondawel.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Elmarie
Yvonne S - Des 2021
Algehele gradering
Baie netjies en veilig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Karien W - Des 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste woonstel.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Elmarie
Anelene L - Des 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie en mooi woorde.
Groete
Elmarie
Strydom N - Des 2021
Algehele gradering
Trokke raas deur die nag en voel nie veilig. Parkering vir 'n motor wat gelaai is vir vakansie, nie veilig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Jammer vir die ongerief deurdat u gevoel het u motor moet uitgepak word. Die straatfront het 'n 6 voet muur met tralie hek waarvan u die sleutel gehad het. Daar is ook kring televiese direk op ingang die eenheid waar u teenwoordig was. Gevolglik sou die veiligheid van u of u bagasie nie in gevaar gestel kon word nie.
Vriendelike Groete
Albert Fourie
Odette K - Des 2021
Algehele gradering
Vinnige oornag.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Stop gerus weer by ons al is dit net vir 'n koppie tee.
Groete,
Albert en Elmarie.
Karel F - Des 2021
Algehele gradering
Briljante ontvangs, skitterende plek, replika van die bemarkingsmateriaal!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kom stop gerus weer by ons. Kom drink 'n koppie tee.
Groete,
Albert, Elmarie en Personeel.
Fanie V - Nov 2021
Algehele gradering
Rustig en gemaklik
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Tinus S - Okt 2021
Algehele gradering
Skoon, netjies, maar slegs as jy nie ander plek kry nie. Geleë op 'n raserige hoofpad.
Martin S - Okt 2021
Algehele gradering
Safe and friendly.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Albert & Elmarie
Victor K - Sep 2021
Algehele gradering
Very friendly people. Helpful with wood and braai.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie kom stop gerus weer by ons.
Groete,
Albert and Elmarie
Jan F - Sep 2021
Algehele gradering
Netjiese eenheid met slaapplek vir 4 persone.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie kom stop gerus weer by ons.
Groete,
Albert and Elmarie.
Kleintjie T - Sep 2021
Algehele gradering
Sien sterre.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie kom stop gerus weer by ons.
Groete
Albert and Elmarie
Liezel F - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Aubrey C - Sep 2021
Algehele gradering
Lekker vriendelike mense, lekker gebly en gebraai, lekker geslaap - sal beslis weer daar oorbly.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ken L - Aug 2021
Algehele gradering
Very enjoyable stay.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie kom stop gerus weer by ons.
Groete,
Albert and Elmarie.
Annestien L - Aug 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly, geskik vir doeleinde van oornagverblyf
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Groete, Albert en Elmarie
Pieter S - Aug 2021
Algehele gradering
Dit het gesneeu toe ons daar was, maar Albert en Elmarie was baie besorgd en behulpsaam. Puik!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie stop gerus weer by ons. Groete,
Albert and Elmarie
Chris S - Aug 2021
Algehele gradering
Het baie koud geslaap want daar is net ’n enkel-elektriese kombers op die bed.
Carine P - Aug 2021
Algehele gradering
Uitstekend!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ursula D - Aug 2021
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Antoinette V - Aug 2021
Algehele gradering
Rustige slaapplek.
Chris P - Aug 2021
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete.
Elmarie
Selmari M - Aug 2021
Algehele gradering
Lekker rusplek halfpad tussen die Kaap en Upington.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Naomi C - Jun 2021
Algehele gradering
Klipwerf Self-catering was soos 'n oase vir ons.
Lees meerHamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie vir hierdie mooi resensie.
Kom kuier weer vir ons.
Baie groete en alles wat mooi is vir julle.
Albert en Elmarie
Ogilve O - Mei 2021
Algehele gradering
Perfect place to rest before hitting the roads to the Western Cape.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Groete,
Albert en Elmarie
Ogilve O - Mei 2021
Algehele gradering
En route to the Kgalagadi. Perfect distance to travel. Well located.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Annelise B - Mei 2021
Algehele gradering
Baie aangenaam en netjies.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie is altyd lekker as ons gaste tevrede is.
Ons harte klop somer warm.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Robin V - Apr 2021
Algehele gradering
Pleasant stay.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie kom stop weer by ons.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Charlotte K - Mrt 2021
Algehele gradering
Goed ingerigte eenheid. Baie netjies. Goed geleë en skoon.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie waardeer dit opreg.
Vriendelike groete
Elmarie
Jacques G - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker gebly en super vriendelike mense.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete,
Elmarie
Riana V - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker geslaap, vriendelike gasvrou, goeie diens.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Adrienne T - Feb 2021
Algehele gradering
Ons was baie hartlik verwelkom.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Trevor D - Jan 2021
Algehele gradering
Ons het die verblyf geniet. Baie skoon, netjies en veilig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Stop gerus weer by ons.
Phillip E - Jan 2021
Algehele gradering
Skoon en gasvry.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Johan L - Des 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Dewet B - Des 2020
Algehele gradering
Goeie oorslaapplek.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Niël G - Nov 2020
Algehele gradering
Rustige oornag slaapplek.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie waardeer. Kom stop gerus weer by ons.
Vriendelike groete
Elmarie
Wickus W - Nov 2020
Algehele gradering
'n Heerlike rusplek tussen die Kaap en Kathu.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien baie uit om julle weer 'n volgende keer weer te ontvang.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Antoinette E - Okt 2020
Algehele gradering
Baie lekker.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Kan nie wag om julle weer 'n volgende keer te ontvang nie.
Mooi dag vriendelike groete
Elmarie
Jan G - Okt 2020
Algehele gradering
Comfortable and easy to find.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi resensie waardeer.
Vriendelike groete
Elmarie
Douw V - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik gekuier.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Het regstellings gemaak.
Vriendelike groete
Elmarie
Hardus W - Okt 2020
Algehele gradering
Rustig, ruim, netjiese eenheid
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie hoop ons sien julle gou weer vriendelike groete
Albert & Elmarie
Gordon S - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant and adequate accommodation.
Hayley D - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker ruim blyplek met 'n kombuis was perfek vir ons. Elmarie is dierbaar!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie waardeer op reg. Kom stop gerus weer vir 'n koppie tee.
Vriendelike groete
Elmarie
Wynand D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid. Goed ontvang. Baie veilig.
Barry C - Okt 2020
Algehele gradering
Organised, Helpful and Pleasant stay
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Volgende keer, al slaap julle nie oor stop gerus om bene te rek. Sien uit om julle weer n volgende keer te ontvang.
Vriendelike groete
Albert, Jasper en Elmarie.
Kenny D - Sep 2020
Algehele gradering
Die moeite werd.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Waardeer opreg kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Elmarie
Christa J - Sep 2020
Algehele gradering
Warm, gerieflik, gesellig, en goed geleë.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie hoop ons sien jule gou weer. Was regtig aangenaam om julle te ontmoet en dit is baie lekker om te weet julle was tevrede.
Vriendelike groete
Elmarie
Albert T - Sep 2020
Algehele gradering
Onverbeterlik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer n volgende keer te ontvang.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Roelf M - Sep 2020
Algehele gradering
Baie lekker, skoon en netjies.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie More baie dankie vir die mooi resensie dit gee ons en personeel altyd 'n warm gevoel as die gaste tevrede is. Sien uit om julle 'n volgende keer weer te ontvang.
Vriendelike groete Albert & Elmarie
Johann D - Sep 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Benitha J - Sep 2020
Algehele gradering
Fantastiese rustige atmosfeer.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie waardeer. Tot n volgende keer, stop gerus om bene te rek al is dit nie vir oornag nie.
Vriendelike groete
Elmarie
Rudolph D - Sep 2020
Algehele gradering
Rustig, alle geriewe, tot vry internet en lekker geslaap.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Leon L - Sep 2020
Algehele gradering
Verblyf in kliprondawel was aangenaam met vriendelike hulp van die eienaars.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Jammer ons internet toegang was af tydens u besoek jammer vir die ongerief. Ons het aandag daaraan gegee, die probleem uitgesorteer.
Vriendelike groete,
Elmarie
Martha M - Aug 2020
Algehele gradering
Baie gul ontvang deur gasvrou en oulike rondawel verblyf.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Sien uit om julle weer n volgende keer te ontvang. Stop gerus weer by ons al is dit net vir n vinnige hallo se.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Philip F - Aug 2020
Algehele gradering
Very nice.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Graham Robert B - Aug 2020
Algehele gradering
Warm, friendly reception. The room was comfortable and clean.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi review.
Vriendelike groete
Elmarie
Jg K - Jul 2020
Algehele gradering
Dit was absoluut een van die beste kuiers en oornagplekke waar ek al in 'n baie lang tyd was.
Lees meerHamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die ongelooflike mooi resensie.
Waardeer uit ons hart en sal julle altyd bederf by Klipwerf.
Vriendelike groete
Elmarie
Jonathan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Lekker gemaklike kuier.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeiemore Jonathan
Baie dankie vir die mooi terugvoering.
Dit is altyd belangrik dat ons gaste goeie diens ontvang by Klipwerf. Sien weer uit daarna om julle te ontvang by Klipwerf.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Ferdi G - Feb 2020
Algehele gradering
Netjiese verblyf, goeie waarde vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeiemore Ferdi
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Sien uit om julle weer te ontvang by Klipwerf.
Altyd lekker om te weet ons het 'n goeie diens aan ons gaste gelewer.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Freda H - Jan 2020
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs. Kompak, maar voldoende vir ons vereistes. Skoon en netjies.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie More Freda baie dankie vir die mooi terugvoering. Dankie dat jy se van wasbak sal dit dadelik uitsorteer. Sien uit om julle weer by Klipwerf te ontvang.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Mualesha J - Jan 2020
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet, alles was mooi en netjies, geen probleme ondervind nie.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeiemiddag Mualesha, vir die mooi terugvoer. Ons sien uit om julle weer te ontvang by Klipwerf. Tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Charl T - Jan 2020
Algehele gradering
Sien sterre.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie Middag Charl,
Baie dankie vir die mooi terug voeringing. Dit is altyd lekker om te sien die gaste is tevrede. Ons sien uit om julle weer te ontvang.
Vriendelike groete,
Albert & Elmarie
Ewan J - Jan 2020
Algehele gradering
Baie rustig gewees en die rondawel was netjies en voldoen aan al ons behoeftes
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie more Ewan, baie dankie vir die mooi terugvoer. Kom weer, dit is 'n warm gevoel in'n mens se hart as gaste tevrede is.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie.
Margie G - Des 2019
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie Margie vir die mooi terugvoer.
Ons sie n uit om julle weer te ontvang.
Vriendelikke groete
Albert en Elmarie
Latetia O - Nov 2019
Algehele gradering
Rustig, vriendelik en behulpsaam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die mooi terugvoer Latetia. Kom gerus weer.
Vriendelikke groete
Albert en Elmarie
Esther V - Okt 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie Ether. Kom gerus weer.
Vriendelikke groete
Albert en Elmarie
Martin B - Okt 2019
Algehele gradering
Gerieflik skoon en netjies, baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die goeie terugvoer Martin.
Wifi is beskikbaar. Jammer dat jy nie daarvan bewus gemaak was nie. Ons sien uit om julle weer te akkomodeer.
Vriendelikke groete
Albert & Elmarie
Rudolph D - Okt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en lekker geslaap.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie Rudolp. Kom gerus weer.
Vriendelikke groete
Albert en Elmarie
Christine V - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike bestuurder en die blyplek was gemaklik, groot en het alles gehad was ons benodig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Christine. Dit is altyd lekker om positiewe terugvoer te ontvang.
Kom kuier gerus weer.
Vriedelikke groete
Albert en Elmarie
Rialene E - Sep 2019
Algehele gradering
Bekostigbare akkommodasie.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie Rialene
Ons is in die proses met opgradeering van die eenheid , soos jy seker gesien het. Die braaiplek is volgende. Hoop om julle weer re sien.
Vriendelikke Groete
Die Klipwerf Span
Dr Kolie V - Sep 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Hennie K - Sep 2019
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame gasvrou en netjiese akkommodasie.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie vir die aanbeveling Hennie.
Vriendelikke groete
Albert en Elmarie
Hester D - Aug 2019
Algehele gradering
Ruim huis, netjies en skoon - ons het heerlik gebly, net te kort!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Beste Hester,
Baie dankie vir die mooi resensie, dit is altyd lekker om te hoor die gaste is tevrede en het lekker gebly. Ek sal dit so aan my personeel ook oordra.
Kom loer weer by ons in, al is dit net vir n koffietjie.
Vriendelike groete
Albert en Elmarie
Blackie S - Aug 2019
Algehele gradering
Skoon en baie lekker gebly.
Lynnette V - Aug 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Goeie waarde vir geld.
Dit was skoon en ons het lekker gebly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie More Lynnette,
Baie dankie vir die mooi terugvoer.
Vriendelike groete
Albert & Elmarie
Francel B - Aug 2019
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het.
Lees meerDalene C - Jul 2019
Algehele gradering
Great.
Mike H - Jul 2019
Algehele gradering
Stil en gesellig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie sien uit om julle weer te ontvang by Klipwerf. Dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete
Elmarie
Yolanda K - Jun 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Milton M - Jun 2019
Algehele gradering
Goeie, bekostigbare verblyf. Presies net wat ons nodig gehad het vir die lang pad terug Kaap toe.
Hugo V - Jun 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Convenient overnight stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflike oornagverblyf.
Dit was 'n vinnige oornagverblyf op pad terug van die Kalahari op pad na Sutherland. Pragtige en warm verblyf aangesien Calvinia baie koud was daardie aand. Eienaars was vriendelik en het toegelaat dat ek my kampeertoerusting op die dag van vertrek stoor, aangesien ek 'n beskadigde band gehad het wat vervang moes word voordat ek kon vertrek, wat beteken dat ek moontlik later as 10:00 sou uitklok.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hester E - Apr 2019
Algehele gradering
Great overnight stay.
Nicolaas D - Apr 2019
Algehele gradering
Baie lekker verblyf.
Antoinette C - Apr 2019
Algehele gradering
Juweel in Calvinia.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie baie dankie vir die mooi resensie. Dit is altyd lekker om mense by Klipwerf te bederf. Kom stop weer by ons.
Vriendelike groete
Elmarie
Rondine L - Apr 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Rimona J - Mrt 2019
Algehele gradering
Very poor services.
Ian J - Mrt 2019
Algehele gradering
A lovely stopover for folk travelling between Cape Town and Upington.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie.
Vriendelike groete,
Elmarie
Hilton D - Des 2018
Algehele gradering
Uitgerus na 'n lang rit.
Lees meerHamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was net n plesier.
Vriendelike groete,
Elmarie
Mariette F - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Hannes S - Des 2018
Algehele gradering
Rustig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Dankie vir u terugvoer. Hoop om u gou weer te sien.
Tracy H - Des 2018
Algehele gradering
Friendly.
Danny P - Des 2018
Algehele gradering
Not very comfortable.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for your rating. Bigger units were available on the date of this booking and we would have gladly moved the guests if we were informed thereof.
Theo-leighton D - Des 2018
Algehele gradering
Lekker plekkie!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering dit is baie lekker om te weet mense is gelukkig by Klipwerf. Mooi 2019 vir julle.
Vriendelike groete
Elmarie
Estelle V - Sep 2018
Algehele gradering
Wonderlik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoering. 'n Mooi 2019 vir julle en alles wat mooi is.
Vriendelike groete
Elmarie
Karen K - Sep 2018
Algehele gradering
Clean and comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Skoon en gemaklik.
Vriendelike gasheer.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Beste Karen,
Baie dankie, ons waardeer dit opreg. Kom kuier gerus weer by Klipwerf.
Groete,
Elmarie
Madri B - Sep 2018
Algehele gradering
Gerieflike, warm, skoon en netjiese oornagplek.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi kommend waardeer uit my hart. Kom kuier gerus weer by ons.
Elmarie
Ria B - Aug 2018
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs en baie hulpvaardig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie middag Ria
Baie dankie vir die mooi resensie, ek waardeer dit. Dit sal lekker wees om julle weer by Klipwerf te ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie
Adele V - Aug 2018
Algehele gradering
Heerlik, rustig en lieflike gasvryheid
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die resensie kom kuier weer by Klipwerf .
Vriendelike groete,
Elmarie
Glenville J - Jul 2018
Algehele gradering
Heel lekker en baie vriendelik ontvang.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeiemore,
Baie dankie vir die mooi resensie dit is altyd lekker om te hoor julle is tevrede en sal julle met ope arms weer by Klipwerf ontvang.
Vriendelike groete
Elmarie
Venter C - Jul 2018
Algehele gradering
Privaat en rustig.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sal kyk na die stort geriewe.
Kom loer weer by ons in.
Groete,
Elmarie
Johnny S - Jul 2018
Algehele gradering
Ons het 'n aangename rus geniet.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie dit is altyd wonderlik om so mooi terugvoering te kry.
Waardeer kom stop weer by ons al is dit nie vir oorslaap ons het lekker tee.
Groete,
Elmarie
Blackie S - Apr 2018
Algehele gradering
Baie netjies, skoon en gerieflik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering waardeer. Kom loer gerus weer by Klipwerf in al is dit net om te groet.
Vriendelike groete
Elmarie
Kenny D - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Hallo Kenny
Baie dankie vir die mooi review ek sal dadelik my boek weer terug sit in die rondawel vir kommentaar. My nood nommers is in hom geskryf.
Klipwerf sien uit om jou weer te akkommodeer.
Vriendelike groete
Elmarie
Deon V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Deon vir die mooi review dit is altyd aangenaam om te weet mense is gelukkig.
Sien uit om julle weer te akkommodeer by Klipwerf.
Vriendelike groete
Elmarie
Marlene E - Des 2017
Algehele gradering
Dit was die lekkerste plek.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ons sien uit daarna om julle weer te sien.
Vriendelike groete,
Elmarie
Joanelle M - Des 2017
Algehele gradering
Gemaklik en netjies.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, waardeer.
Elmarie
Johannes V - Nov 2017
Algehele gradering
Good stop over, although near to a busy road.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, waar ons geleë is die verkeer soms besig, dit is ook net sekere tye van die jaar.
Elmarie
Caro L - Sep 2017
Algehele gradering
Die mense is gasvry en vriendelik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Elmarie
Albertus L - Sep 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit. Ek het aandag gegee aan die sekuriteit.
Elmarie
Louwrens E - Aug 2017
Algehele gradering
Heerlik rustig en genoeg warm goed binne en heerlike warm stort.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie, ek waardeer dit.
Vriendelike groete
Elmarie
Celliers A - Jul 2017
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en 'n lekker warm slaap in 'n bitter koue Hantamnag!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie Dankie dit is n wonderlike gevoel in my hart om te weet julle is tevrede.
Dankie vir die terugvoering.
Elmarie en Personeel
Dewalt V - Jul 2017
Algehele gradering
Nice!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you Dewalt.
Geoff L - Jul 2017
Algehele gradering
Overnight stay at Klipwerf.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Thank you for the review.
Regards
Elmarie
Samantha A - Jun 2017
Algehele gradering
Rustig, skoon en gemaklik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Samantha
Chris S - Mei 2017
Algehele gradering
Weggesteekte juweel van die Hantam.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Chris dit was 'n groot plesier. Dit is altyd lekker om te weet jou gaste is tevrede. As ons plek het is ons altyd daar vir ons gaste.
Groete,
Elmarie en Personeel
Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Bessie C - Apr 2017
Algehele gradering
So-so verblyf. Okay maar nie watwonders nie.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Die oord word deur die eienaar wat op die terrein woon en te alle tye beskikbaar is, bestuur. Ons is trots op die waarde vir geld geriewe en sal die klagtes ondersoek en aanspreek.
Hanlie J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike mense en netjiese huisvesting.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Hanlie sien baie uit na die volgende oorslaap.
Carina K - Mrt 2017
Algehele gradering
Alles wat 'n mens nodig het en Elmarie was baie vriendelik.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Carina
Jan S - Feb 2017
Algehele gradering
Aangename oornag selfsorgverblyf.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie
Nico K - Jan 2017
Algehele gradering
Baie lekker, rustige plek om oor te slaap vir egpaar wat op pad is.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Nico vir mooi boodskap waardeer sal kyk daarna.
Kallie H - Jan 2017
Algehele gradering
Lekker.
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie Kallie, waardeer.
Groete,
Elmarie.
Johan C - Okt 2016
Algehele gradering
Kobus en Bella het ons op die hande gedra. Baie dankie!
Hamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Goeie More
Baie dankie vir die mooi verwysing. Dit is wonderlik om twee sulke mooi mense te ken Tannie Bella en Kobus wat my help.
Dit is wonderlik om te weet mense is te vrede met Klipwerf se diens.
Groete
Elmarie
Derick B - Aug 2016
Algehele gradering
Beste in Calvinia en omgewing.
Lees meerHamtam Klipwerf Gastehuis se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie Derick. Dit is altyd aangenaam om mense soos julle te ontvang en positiewe terugvoer te ontvang.
Waardeer dit uit my hart kom loer ook weer by ons in al is dit vir n koppie tee.
Vriendelike groete
Elmarie en Personeel
- Kapasiteit: 13 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Paul Krugerstraat 16, Calvinia, 8190, Noord-Kaap