Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Klondike Guest Lodge

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 31 resensies vir Klondike Guest Lodge
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Leon B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon B
Enkelreisiger

Voortreflik.

Was voortreflik, dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk S
Gesin met klein kinders

Geriewe baie goed.

Vreeslik lekker gebly. Geriewe is great en die wild is mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies, veilig.

Baie dankie vir fantastiese diens. Ons het met 'n motorfietse gereis en hulle het alles vir ons gekry. Die ontbyt was ook lekker. Baie beter as om in Vryburg te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aa D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aa D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker en veilige oornagplek langs die besige N24.

'n Baie lekker warm ontbyt geniet voor ons vertrek het om te gaan blomme kyk in Springbok. Ons bly altyd daar op pad Noord-Kaap toe. Goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alda A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alda A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam. Netjies.

Skoon. Goeie diens. Pragtige springbokkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chelsea T - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chelsea T
Saam met vriende

It was great!

It was wonderful! Thanks for having us.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antwa D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antwa D
Saam met vriende

Ontvangs baie vriendelik, kamers lekker koel en skoon.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tienie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tienie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en veilige gastehuis.

Ons het op baie kort kennis geskakel ek plek gekry. Aangenaam verras! Alles was netjies - tot ontbyt in die yskas. Ons sal beslis weer daar gaan bly as ons in die omgewing is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adele V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele V
Saam met vriende

Skoon, netjiese, toegeruste eenhede.

Goeie oornagverblyf op pad na Namaqua. Net jammer met die eerste oorblyf het ons nie warm water gehad nie en met die tweede oorblyf nie toiletpapier nie. Hierdie is klein maar belangrike items wat vinnig reggestel kan word en nie jou verblyf genot benadeel nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eva N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eva N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brief stay on way to Botswana.

The accommodation was comfortable. The braai facilities are close to the unit and surrounded by a lawn. Everything was comfortable and we enjoyed the overnight stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nickus R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nickus R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese kamers met alles wat jy nodig het.

Perfekte oornagverblyf indien jy op pad is na/van die Noord-Kaap. Sal beslis weer daar oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Werner W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Werner W
Saam met vriende

Stay was great but we could not get hold of anybody to let us out the next morning. This wasted 30 min of travel time.

We tried to leave at 06:00 the next morning and arranged that we would phone their number in order for somebody to open up for us. I phoned 15 min before we left and no answer, again no answer after that and then voicemail from there. We could only get out at 06:30 after we had to walk from house to house to find somebody.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ipelegeng D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ipelegeng D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Every time I pass the venue, l wish to sleep there. So this weekend I did exactly that. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Pieter D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Pieter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Funksie is daar gehou - enigste rede hoekom ek daar oorgeslaap het.

Die hoofskakelaar van die eenheid was af, wat beteken die yskas was af toe ons ingeboek het. Daar was ontbyt-eetgoed in die yskas gesit, wat beteken dit warm was en vir seker nie meer eetbaar nie. Het 'n skroewedraaier gekort aangesien probleem met eie haardroër gehad (want die eenheid het nie 'n haardroër nie). Ontvangs kon my nie eers met dit help nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lukas G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G
Saam met vriende

Beste vir oornag.

Ruim, stil, veilig en baie skoon kamers. Badkamer netjies en ruim. Kombuisie deel als wat nodig het met ontbyt reeds beskikbaar in kamer. Sal weer hier oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wida D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wida D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende en gehalte-akkommodasie.

Die akkommodasie is ruim, baie skoon en gerieflik. Die bed en linne van goeie gehalte en die toerusting en voorrade voorsien in die kamer, getuig van bedagsame gashere wat hul gaste se beste belang op die hart het. Ons het die braaipak-opsie geneem wat 'n goeie besluit was, want hulle het vir ons hout, 'n tafeldoek en eetgerei voorsien (laasgenoemde netjies in 'n mandjie gepak) - ons moes net ons eie vleis, slaai en drinkgoed voorsien. Die springbokke wat voor die chalets wei, was vir ons ook spesiaal om te beleef.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elize F - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike oorslaap

Perfekte oorslaapplekkie op pad Richtersveld toe. Welkome ontvangs. Mooi, netjiese kamers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zanne-marie H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne-marie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornagplek.

Gerieflike oornagplek met vriendelike diens. Skoon en netjies. Dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het Klondike gebruik vir 'n oornag stop.

Dit was 'n plesier en sal hulle beslis weer gebruik. Die klientediens wat ons ontvang het was vriendelik en baie behulpsaam. Die chalets was pragtig skoon en goed toegerus. Daar was genoeg parkeerplek, veral met ons karavane. Ek kan Klondike beslis aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klondike Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir die kommentaar. Dit was aangenaam om u hier te huisves.

Klondike Guest Lodge
Herman A - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman A

Adequate

Very nice place in general but needs attention to quality maintenance. Air-condition filters where so blocked they served no purpose. Bathrooms need deep cleaning. Other than that it was fine but could be great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond L - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Geen beter plek oppad na die Kgalagadi.

Plek is skoon, beddens, linne, en alles werk, aangenaam verras.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marike S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en lekker gebly.

Alles was skoon en netjies, daar was lekker muesli ens. vir ontbyt. Ons sal definitief weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hilde N - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hilde N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oase.

'n Welkome oase vir 'n ruskans op die pad, netjies en gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magadi S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magadi S
Gesin met klein kinders

The receptionist was very nice and the service was outstanding.

The rooms were beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik oornagverblyf langs die N14.

Alles was op standaard en ons het heerlik gebly. Die braairooster en eetgerei was op versoek beskikbaar en baie welkom. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klondike Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Hoop om julle weer te sien.

Vriendelike Groete
Klondike Guest Lodge

Klondike Guest Lodge
Marina T - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflike oornag akkomodasie!

Baie netjies en skoon met vriendelike ontvangs! Ideaal vir oornag! Ons het dit geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klondike Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie ons waardeer. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Vriendelike groete,
Nadine

Klondike Guest Lodge
Johan G - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en vriendelik.

Klondike is goed geleë, vriendelike diens en baie netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tom C - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tom C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Beveel Klondike met vrymoedigheid aan. 'n Restaurant op die perseel sal baie waarde toevoeg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacques N - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques N
Saam met vriende

Baie vriendelike diens en netjiese verblyf.

Sal dit beslis voorstel vir almal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klondike Guest Lodge se terugvoer

Baie dankie.

Hoop om julle weer te sien.


Vriendelike groete
Nadine

Klondike Guest Lodge
Yolandi P - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Yolandi P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker vir 'n vinnige oorslaap.

Lekker plek om oor te slaap vir een aand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klondike Guest Lodge se terugvoer

Good day,

Thank you.


We hope to see you again.


Kind regards,
Klondike Lodge

Klondike Guest Lodge
Rudi L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Baie gerieflike plek. Baie lekker gebly. Heerlik!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Klondike Guest Lodge se terugvoer

Baie baie dankie.
Hoop ons sien oom en tannie gou weer.
Lekker daggie
Nadine :-)

Klondike Guest Lodge
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot Klondike 670, Kurumanweg/N14, Vryburg, 8600, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZjY2VlZWEwLTc3YWEtNGYwZC1iMzZiLTJhOWEyNDE2OWYxMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 Plot Klondike 670 Kuruman Road/N14 8600 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.980020675283 24.688191711903