LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+29
Selfsorg in Vredekloof

Kloof & Key



2 gaste

0 slaapkamers

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 28 Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kloof & Key is 'n stylvolle selfsorgwoonstel op die eerste verdieping van die eienaar se eiendom in die rustige voorstad Vredekloof. Ontwerp vir gemak en moderne leefstyl, bied hierdie delikaat ingerigte ruimte 'n rustige verblyf met kontemporêre afwerkings en 'n verwelkomende atmosfeer. Dit is ideaal vir solo-reisigers, paartjies of professionele persone wat kwaliteit en verfynde ontwerp waardeer.

Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n aparte badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed wat 'n pragtige uitsig bied, terwyl die badkamer toegerus is met 'n instapstort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die helder, ruim sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n ingeboude braai, 'n werkspasie en vir vermaak, 'n slim-TV en gratis vinnige WiFi.

Die woonstel maak oop op 'n oulike balkon met buitesitplek. Gaste word voorsien van veilige parkering op die perseel en kan maklike toegang tot plaaslike winkels, kafees en restaurante geniet, sowel as parke en ontspanningsareas vir ontspanne staptogte of buitelugaktiwiteite. Die woonstel bied ook maklike roetes na hoofpaaie, wat reis na nabygeleë dorpe en sakekerns vinnig en gerieflik maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
Openbare vervoer naby
TV
Volledige kombuis
Braai

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet


Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ralton P
Saam met lewensmaat
5.0
Relaxing. Great getaway, will definitely go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2026
Kelly H
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable/ safe/ accessible/ well maintained. The stay was great, incredibly comfortable furniture and bed, all facilities thoroughly...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2026
Robin R
Saam met vriende
5.0
Kloof & Key is definitely a home, away from home. I thoroughly enjoyed my stay at this beautiful apartment. The design exceeded my expe...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2026
Tryna V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly, skoon en netjies en ruim. Aan te beveel.
Des 2025
Hans S
Saam met lewensmaat
5.0
Beste Gastehuis ooit! Ons verblyf was absoluut besonders, baie modern, uiters skoon en baie goed ingerig. Ons gashere was uiters vriendelik en opreg g...
Sien meer
Des 2025

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Ralton P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing. Great getaway, will definitely go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kelly H
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Comfortable/ safe/ accessible/ well maintained. The stay was great, incredibly comfortable furniture and bed, all facilities thoroughly cleaned for immediate integration as soon as you arrive with any kitchen appliance or utensil provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elmarie
Kloof & Key
Dear Kelly, Would you mind elaborating on the reason for the 4 given under the "service" section? What wasn't to your liking, or where did you identify an area for improvement? You did not request any service from us at all, so it is hard to understand why we are penalised under this category. Even though I sent messages during your stay to ask if you needed any assistance, I never heard from you. So I'm not entirely sure on which service you are rating us a 4. Please help us understand so we can improve where necessary for future stays. Thanks, Elmarie

Robin R
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Kloof & Key is definitely a home, away from home. I thoroughly enjoyed my stay at this beautiful apartment. The design exceeded my expectations, and the privacy offered by Kloof & Key is unmatched. The natural light flowing in the apartment and braai area is such a nice touch! I would highly recommend Kloof & Key.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tryna V
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Heerlik. Baie lekker gebly, skoon en netjies en ruim. Aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Beste Gastehuis ooit! Ons verblyf was absoluut besonders, baie modern, uiters skoon en baie goed ingerig. Ons gashere was uiters vriendelik en opreg gaaf. Ons nuwe gunsteling KLOOF & KEY !

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Mrt 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail D
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Memorable! Accommodation was perfect, beautifully and tastefully decorated. The host was welcoming and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilana B
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Puik! Hierdie was beslis die beste plek waar ons in die laaste 3 jaar in die Kaap tuisgegaan het. Skoon, netjies, alles wat jy nodig het en splinternuut! Elmare was baie hulpvaardig en ons sal enige tyd weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezell L
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2025

Well equipped unit. Had a lovely stay, would recommend to my friends and family.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

Gaste dink Kloof & Key het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

20% AF!
Langtermynverblyfaanbod
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 20:00
Uitklok Voor 10:00
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 140
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 140
per nag (plek vir 2)
Bespreek

28 Vredekloof Road, Vredekloof, 7560, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21f7077f86fb3f373474264b00a589aa4275c5cc1b4600b901d8f7432d1bed30fc8080bb5b3ca5305317a4bc2a9d24cd55cb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 140 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 28 Vredekloof Road Vredekloof 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.866114306434 18.678063982864