Kloof Apartment Central City Retreat
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 2 Nicol Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kloof Apartment Central City Retreat is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat sentraal in Tuine geleë is. Dit is die ideale opsie vir vakansiegangers of sakereisigers wat op soek is na gerief in die stad.
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, mikrogolf, lugbraaier, ketel, koffiemasjien, broodrooster, yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank, en vir gaste se vermaak is 'n TV en gratis WiFi beskikbaar.
Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar en die woonstel is naby restaurante, kroeë, winkels en deli's, met ikoniese besienswaardighede soos Tafelberg en Leeukop naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
David Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 2 Nicol Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
2 Nicol Street, Gardens, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang