LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+62
Gastehuis in Villieria

Kniff un GaffelPrime picks icon.

Prime picks icon.

  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 943 Nico Smith Street, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng Sien kaart
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kniff un Gaffel is in die rustige area Villieria in Pretoria geleë en bied 'n atmosfeer van ouwêreldse sjarme met 'n unieke moderne styl, met 'n ten volle gelisensieerde A-La-Carte Restaurant.

Die gastehuis beskik oor verskeie kamers wat met 'n koninggrootte-bed ingerig is. Alle kamers het privaat ingange en en suite-badkamers, en privaat veilige parkeerplek is beskikbaar. Elke kamer is toegerus met 'n TV, yskassie, lugversorger, WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, ontspanningsarea, gelisensieerde kroeg asook 'n volledig toegeruste konferensiesentrum in.

Kniff un Gaffel gastehuis is net 6 km vanaf die Universiteit van Pretoria en Gautrein geleë, 7,2 km vanaf Loftus Versveld Stadion en maklik bereikbaar vanaf hoof hoofroetes.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Lughawe-vervoer op versoek
Skoonmaakdiens

Kamers

Family Room 6
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Laaitoestel, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Laaitoestel, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Standaard
Huisreëls

Neem asb. kennis dat besprekings van die eenhede slegs verblyf insluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Deluxe 1
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Rates displayed are on a room only basis.

Standard Comfort 12
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie

Standard Comfort 13

Standard Comfort 14

Standard Comfort 15
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Standard Comfort 15 is ingerig met 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Ander geriewe in die eenheid sluit lugversorging, 'n lessenaar, 'n yskassie, 'n TV en gratis WiFi in om jou gerief te verseker.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.

Huisreëls

Neem asb. kennis dat besprekings van die eenhede slegs verblyf insluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Standard Comfort 16
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Hele eenheid
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Tuin
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Tee-/koffiemasjien
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Huisreëls

Neem asb. kennis dat besprekings van die eenhede slegs verblyf insluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Family Room 7
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Hele eenheid
Voorsiening vir beurtkrag
Batteryaangedrewe motorhuisdeur, Omsetter, Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Batteryaangedrewe motorhuisdeur, Omsetter, Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Besoekers toegelaat
Laserstraalsekuriteit
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Ekstra kussings en komberse
Strykyster
Strykplank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Hele eenheid
Vermaak
TV
Standaard
Huisreëls

Neem asb. kennis dat besprekings van die eenhede slegs verblyf insluit.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Letitia R
Saam met vriende
5.0
Excellent and clean. Very comfortable and clean, and the restaurant was excellent. Enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Nicolette N
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties uit die boonste rakke. Wow, wow, wow! Ek en my man was so beïndruk met Kniff un Gaffel. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel: ge...
Sien meer
Okt 2026
Desiré E
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik gebly. Ligging was perfek, heerlik geëet by die bistro op die terrein en rustig geslaap. Personeel was baie behulpsaam. Sal vir seker weer hie...
Sien meer
Sep 2026
Pierre R
5.0
Wonderful stay with outstanding hospitality. The staff were incredibly friendly and made us feel right at home from the moment we arriv...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2026
André V
Saam met lewensmaat
5.0
Vinnige oornag saam vroulief. Ons het heerlik gebly. Kamer was netjies en skoon. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker aandete en ontbyt geëet...
Sien meer
Jul 2026

4.8/ 5

Gebaseer op 65 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Letitia R
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Excellent and clean. Very comfortable and clean, and the restaurant was excellent. Enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette N
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Fantasties uit die boonste rakke. Wow, wow, wow! Ek en my man was so beïndruk met Kniff un Gaffel. Ek sal dit enige tyd vir enige iemand aanbeveel: gerieflik, skoon en die beste atmosfeer in die middel van die stad. Die restaurant was die beste; jy hoef nie eers uit die perseel te gaan om te gaan eet nie, en die kos was uit die boonste rakke. Ons wil vir julle 5 sterre gee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiré E
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Heerlik gebly. Ligging was perfek, heerlik geëet by die bistro op die terrein en rustig geslaap. Personeel was baie behulpsaam. Sal vir seker weer hier oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
1 nag
5.0
Aug 2026

Wonderful stay with outstanding hospitality. The staff were incredibly friendly and made us feel right at home from the moment we arrived. The rooms and facilities were spotlessly clean, and the overall atmosphere was warm and welcoming — exactly what you hope for in a place to stay. A special highlight was the restaurant, Rail Road Bistro, which deserves a solid 10/10. The food was excellent and the dining experience really rounded off our stay perfectly. Highly recommended! We would love to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Vinnige oornag saam vroulief. Ons het heerlik gebly. Kamer was netjies en skoon. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam. Lekker aandete en ontbyt geëet by die restaurant op die perseel. Sal beslis weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beulah K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Skoon, veilig en vriendelike diens. Heerlike rustige atmosfeer. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary O
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Return stay and still recommend. This was our second stay with the guesthouse. One additional comment is that we were able to order food from the onsite restaurant and have it served in our room - for Durbanites not dealing well with the cold, this was a bonus. Although the restaurant has a fireplace and was really inviting to sit down. Totally recommend the establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
1 nag
5.0
Mei 2026

My beste oornagkeuse in Pretoria! Riaan het my met ope arms verwelkom en my dadelik na my eenheid geneem. Ek het heerlik geslaap en daar was alles wat ek nodig gehad het. Die klein yskas en die pragtige bad was 'n groot bederf! Ek het baie veilig gevoel in 'n baie groot stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Uitstekend en die restaurant 10 uit 10. Die kamer was lekker groot en gemaklik, en die personeel was so behulpsaam. Hulle het uit hul pad gegaan om dinge gemaklik te maak en het ons later gebly as uitboektyd sonder enige koste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carine E
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Ek sal weer hier bly. Tweede verblyf daar. Puik kamer met 'n heuglike bad. Die restaurant op die perseel is supergerieflik en die kos is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Hanrich Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 65

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

Gaste dink Kniff un Gaffel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors

Tariewe en beskikbaarheid

Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Pensioenarisaanbod
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Neem asb. kennis dat besprekings van die eenhede slegs verblyf insluit.

Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

943 Nico Smith Street, Villieria, Pretoria, 0186, Gauteng

Sien kaart
  • 18 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb33ce0893afd164276c7946394f52d82a936aa5c5a857911c7b06e40890aba063dcefc0922c14ae0478a4426d6146156e30f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 65 5 1 5 943 Nico Smith Street Villieria 0186 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.71861054549 28.229767597553
Soek in 'n groter streek