Knight Inn
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Vuuren-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Knight Inn is 'n knus selfsorg-eenheid, wat op die eienaar se eiendom in Bloemfontein geleë is, ongeveer 3 km vanaf Langenhovenpark.
Hierdie eenheid met lugversorging bied slaapplek vir 3 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea en 'n en suite-badkamer. Die slaaparea is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, sowel as 'n slaapbank en ruim kasruimte. Die badkamer is toegerus met beide 'n bad en 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware, yskassie en 'n ontbyttoonbank met stoele. Vir vermaak is 'n slim-TV met geselekteerde DStv-kanale en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gedeelde swembad, boma en onderdak buite-vermaakarea met braaigeriewe. Onderdakparkering is beskikbaar vir 2 voertuie.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Lize Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 9 maande
Ligging
- Van Vuuren-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Knight Inn het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Bloemfontein Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van Vuuren-weg 13, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang