Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Knopberg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Natasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 22 resensies vir Knopberg
Netheid
4.3/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Grant S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Grant S
Gesin met klein kinders

Very nice place.

Very nice place, friendly staff.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stellie V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stellie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Natuurskoon verblyf en baie mooi plaas.

Die woonstel was baie lekker ingerig en het alles gehad wat nodig was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Middag. Baie dankie, ons is bly u het u verblyf geniet en hoop om julle binnekort weer te verwelkom.

Knopberg
Elmarie B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pleasant and enjoyed the stay.

WiFi and cellphone reception were extremely bad. It would help to have a WiFi booster at Knopberg. The aircon was not working, but at least there was a roof fan. The blind at the single bed couldn't close, but it was not an issue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker gekuier in Wieg van die Mensdom.

Ons waardeer altyd ons pragtige land se mooi natuurskoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles C

Rustige plaasomgewing met goeie privaatheid.

Ons was gaste by 'n troue op Riversong Farm gewees. Verblyf en fasiliteite is voldoende vir 6 volwassenes. Sou graag load shedding-skedule wou sien en kode vir die hek vooraf gekry het. Dit was egter 'n lekker twee aande se verblyf met heerlike kaggelvuur en 'n pragtige omgewing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coert V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Coert V

Die omgewing is ongelooflik, maar die verblyf is effens verwaarloos.

Daar is basiese onderhoud wat nie gedoen word nie. Kas en deurknoppe is los. Toilet wat ongelooflik stadig voltap en geen warm water, net lou water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Die eenheid is nie eens 'n maand terug geverf.
Maar dankie vir die inligting oor die water en die toilet wat stadig loop.

Knopberg
Maryke T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik vriendelike mense!

Hulle het ons op die hande gedra!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Gesin met klein kinders

Heerlike plaaskuier!

Ons was heerlik tuis in die skoon, netjiese en gerieflik toegeruste plaashuis. Daar was altyd ligte wat tydens beurtkrag gebrand het. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ferdie C - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ferdie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi blyplek in baie mooi omgewing.

Die verblyf is baie netjies, mooi en veilig. Sal vir seker weer gaan, en sal definitief die plek aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Thank you indeed.
We look forward to welcoming you again.

Knopberg
Candice M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice M
Saam met eggenoot / lewensmaat

What an amazing stay!

Place was super clean, romantic, quiet and kind! I would definitely recommend it to couples that want a romantic weekend away!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Truidie V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truidie V

Ek kan met vrymoedigheid Knopberg aanbeveel.

Wat 'n aangename verrassing. Ons het in die groot plaashuis gebly, dis heerlik ruim en lieflik ingerig, mens kry die idee dat die eienaars dit self ook gebruik. As jy hier verveeld raak is dit net jou eie skuld, hier is alles wat jy nodig het. Ek wil graag weer gaan, hierdie keer vir langer en in die somer, sodat ons van alles wat hulle bied, gebruik kan maak. Die enigste nadeel is nie hulle skuld nie - die laaste 14 kilometer is grondpad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda E

Lekker ontspan!

Die mense van Knopberg is vriendelik, altyd beskikbaar en bereid om 'above and beyond' te gaan om seker te maak dat ons alles gehad het om ons verblyf gerieflik te maak! Kan Knopberg definitief aanbeveel vir 'n lekker, rustige en letterlik niksdoen verblyf!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Dankie Amanda.
Ons hoop om julle verseker weer te kan verwelkom

Knopberg
Liesel J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesel J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer en 'n pragtige omgewing. Ideaal vir 'n wegbreek.

Die eenheid was pragtig toegerus en dit was heerlik op die plaas. Die diens was uitstekend en ons het die wegbreek baie geniet. Sal beslis weer so maak!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knopberg is 'n baie spesiale plek en die eienaar is baie sorgsaam

Knopberg is sentraal binne die Vredefort-koepel en stapafstand vanaf Venterskroon. Die plaas en wild word pragtig in stand gehou. Dit was ook lekker om elke dag die skape te sien veld toe gaan en terugkom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Dear Kobus,

We are looking forward to meeting you and your loved ones again.
Thank you for choosing Knopberg as your break away destination.

Knopberg
Taryn C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn C

Lovely weekend and family reunion find!

It is gorgeous! The drive to Knopberg is scenic with the last km's on dirt with rolling shallow mountains either side of you. We were a family of 13 (including 5 couples, a toddler and two children aged 9 and 11 years old). We were in the 6 and 8 sleeper and the layout was suitable for us, but the set up can accommodate couples or small families too. The kitchen is well kitted and meals in the open plan dining room/lounge/pool room or on the deck in the 8 sleeper is possible. We walked, jogged, swam, played pool, played boardgames etc. and visited Venterskoon (which has an information centre with geological history of the area) and Parys on Sunday after leaving Knopberg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Thank you, Taryn.
We hope to welcome you and your loved ones again and it was such a pleasure having you.

Knopberg
Charlene T - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Charlene T
Saam met vriende

Die rustige atmosfeer van die plaas was heerlik. Die eenheid was bietjie over priced. Die matrasse was egter oud en ongemaklik.

Dit was aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Dankie vir die terugvoer en dat u ons ingelig het. Ons is nie woonagtig op die plaas nie dus sal ons aandag gee aan die matrasse, dit was nog nooit 'n probleem nie. Ek verstaan nie die 2 ster gradering op die skoonheid van die eenheid nie. Ons personeel werk 6 dae per week om seker te maak die eenhede is teen alle tye skoon.

Knopberg
Marinus S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus S

Fantasties!

Kan nie vir meer gevra het nie. Albei huise was skoon, netjies en baie goed ingerig. Dis ons familie se nuwe juweelbestemming in die Koepel. Sal beslis weer gaan!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Dankie Marinus, ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Knopberg
Brümilda K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brümilda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was absoluut kos vir die siel!

Knopberg was regtig vir ons ‘n wonderlike belewenis en Frans het ons so vriendelik ontvang. Regtig ‘n knap plek net baie mooi uitsig en staproetes.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Ons is bly u het die naweek geniet en sien uit daarna om u weer te verwelkom

Knopberg
Ronel S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ronel S
Saam met vriende

Lemon Blossom Farmhouse was nie op standaard nie, maar The Shepherds Tree Family Unit was goed.

Ons was ingeboek in Lemon Blossom Farmhouse, dit was nie mooi skoon nie, van die lakens vuil, van die handdoeke vol gate, die oond en TV het nie gewerk nie en slegs 1 plaat van die stoof het gewerk. Die bediende het nie Saterdag opgedaag nie, die plaasbestuurder het kom skottelgoed was, maar sy taalgebruik en klaery was nie aangenaam nie. Na 'n klagte by die eienaar het sy ons geskuif na The Shepherds Tree Family Unit, wat ons baie geniet het, daar was alles mooi skoon en het alles gewerk. Pragtige omgewing en baie rustig, ons sal weer teruggaan na The Shepherds Tree Family Unit, maar beslis nie na Lemon Blossom Farmhouse toe nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Ons hoop om julle weer te welkom.
Ons het nuwe voorman en kan julle verseker dat Lemon Blossom 'n revamp ondegaan het.

Knopberg
Idelette B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Idelette B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie mooi omgewing.

Ek sal die 6-bed cottage aanbeveel, maar nie die dubbelbed-cottage nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Dankie vir die terugvoeg Die klagte is reeds hanteer en was uitgesorteer oop dieselfde dag

Knopberg
Carien H - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut fantasties!

In die natuur. Stil en rustig. Pragtige cottage. Baie besonders. Sal dit aanbeveel en self ook weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Hoop ons sien julle gou weer.

Knopberg
Carla D - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carla D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en lekker.

Baie mooi uitsigte, verbaas dat hulle dit nie geadverteer het nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Knopberg se terugvoer

Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Knopberg
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Gedeelte 58 en 62, Rooderand-Plaas 510IQ, Vredefort-koepel, Venterskroon, 2530, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIe3wUs1dspqhHpMuOHe1ybB0VMBqF5GJB77uSLSLhNSyy1acLZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 Plot 58 and 62 Rooderand Farm 510IQ Vredefort Dome 2530 Noordwes 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.880943025817 27.273864790237
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem