Knorhoek Guest House and Wines

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Knorhoek Gastehuis bied jou 'n verskeidenheid gasvrye en smaakvol versierde slaapkamers of selfsorg-akkommodasie in luukse kothuise. Dit is afgeleë in 'n vallei van golwende wingerde met Simonsberg in die agtergrond en die skaduwee van eikebome wat Knorhoek een van die mooiste wynlandgoedere in Stellenbosch se wynlande maak. Dit word generasies lank reeds deur 'n familie besit. Kom proe Knorhoek se wyne in die tuin waar die inwonende uile altyd teenwoordig is.

Al die kamers het 'n TV met DStv, 'n telefoon, gratis WiFi, persoonlike kluis, koffie- en teemaakgeriewe, haardroër, en suite-stort en 'n bad. Daar is ook 2 luukse selfsorg-kothuise. Daar is 7 en suite-slaapkamers met 'n bad en stort. Daar is 1 gesin-suite - ontbyt is opsioneel. Knus sitkamer en eetkamer met patio om te ontspan.

Besienswaardighede in die omgewing: Stellenbosch- en Paarl-wynroetes, geskiedkundige Stellenbosch met sy universiteit, kuns, kultuur en sport, top 10 gholfbane, Butterfly World, die leeupark, Kaap de Goeie Hoop en pikkewyne (50 min), Tafelberg (40 min), walviskyk in Hermanus (80 min), taalmuseum in die Paarl (15 min), strande (20 min), vierwielmotorfietsry (20 min), perdry (20 min) en die waterfront (40 min).

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Baarshengel
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Wynkelder

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Knorhoek Guest House And Wines gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 450 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za