LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Jaco G
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Great stay, friendly host, excellent. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Rustig. Netjies. Vriendelik. Hartlik. Heerlik. Ons het ’n wonderlike tyd gehad by Knus-bly saam met Hansie en Anita. Van die eerste oomblik af was ons hartlik ontvang en het ons dadelik tuis gevoel. Die plek is netjies, gemaklik en perfek geleë vir ’n rustige verblyf. Hansie en Anita se gasvryheid het ons verblyf besonders gemaak – hulle het regtig moeite gedoen om ons welkom te laat voel. My vrou en ek het elke oomblik geniet en kan met oortuiging sê dat Knus-bly sy naam gestand doen: dit is werklik ’n plek waar mens knus kan bly en sommer weer wil terugkom. Baie dankie vir julle warmte en vriendelikheid – ons dra kosbare herinneringe saam met ons!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alana L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Baie lekker. Heerlike en gemaklike blyplekkie met alles wat jy kan nodig kry. Netjies en veilig gevoel al was ons so te sê in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdalena W
Kort verblyf
4.6
Aug 2026

Selfde as bo. Ek en my skoondogter het hier oorgebly vir 2 dae, dit is die oulikste plek, silwerskoon. Hansie is 'n baie goeie gasheer, lieflike beddegoed en het alles wat 'n mens nodig het. My man is in die hospitaal en die ligging is ideaal, letterlik 5 minute se ry en jy is by Panorama Mediclinic. Ek kon ook werk vandaar; WiFi het geen probleme gegee nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Nico M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Aan genaam, vriendelike ontvangs. Was baie gerieflik met al die geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lyle B
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Lovely. Lovely! Hansie and his wife were very accommodating. Everything was on point and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla And Steven O
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2025

Baie netjies, sentraal geleë, veilig en vriendelike eienaars. Ons het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Laurel K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Was baie impressed oor hoe skoon en netjies dit was. Die plekkie was baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sandi N
Lang verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

A pleasurable and comfortable stay. I had a beautiful stay with the kids at Knus-Bly. Hansie and Anita have been wonderful hosts. The care, comfort, security and convenience they provided to us has been extraordinary. I would stay with them again anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hansie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R675
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R675
per nag (plek vir 5)
Bespreek

2 3rd Avenue, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4e8b0c9f6082378937b3db67c2839c79757bfc715596d71d639218b373927e3240315c6ccff2e70b34164d27121baf9fcb5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R675 per nag (plek vir 5) 23 5 1 5 2 3rd Avenue Boston 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.899641458556 18.623293434988

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang