LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+64
Selfsorg in Eureka

Knus Selfsorg

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

Knus Selfsorg bied 3 selfsorg-eenhede in Bethlehem en bied stil oornagverblyf. Die eiendom bied slaapplek vir altesaam 8 gaste.

Twee van die eenhede is elk ingerig met 'n dubbelbed. Die derde eenheid is ingerig met 'n dubbelbed en 1 stapelbed, wat dit geskik maak vir gesinne. Elke badkamer is toegerus met 1 stort, 1 toilet en 1 wasbak.

Elke eenheid beskik oor 'n oopplan-kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof en tee- en koffiemaakgeriewe. Elke eenheid sluit ook 'n TV, WiFi en lugversorging in.

Die verblyf is in 'n stil en veilige area geleë en bied braaigeriewe sowel as veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Melissa N
5.0
My man was baie happy, het lekker gebly. Het plekkie geboek vir my man. Hy kon nie genoeg uitpraat hoe netjies die plekkie is nie. Al wat hy sal gee, ...
Sien meer
Jul 2026
Anel M
Gesin met tieners
5.0
Heerlik! Baie lekker, knus plekkie. Sal net graag 'n sitbankie in die leefvertrek wou hê. Verder, as wat jy nodig het, goed toegerus, aircon was ook '...
Sien meer
Jul 2026
Maatje S
Saam met vriende
5.0
Baie netjies en skoon. Veilige omgewing. Baie lekker gebly! Baie netjies en skoon. Baie lekker gebly.
Mrt 2026
Karelien V
Saam met lewensmaat
5.0
Alles voldoende. Baie netjiese plekkie. Geen foute nie.
Des 2025
Micayla M
5.0
Felt so comfortable to stay there. Wonderful, clean, modern, friendly host - they were incredibly helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur

Ligging

  • 17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat
  • Gaste dink Knus Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Turner Street, Bethlehem, Wes, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4bc4eb9fd37f884c381bd6c95fe500a23c7f5e8b30911d24818ebd07644a3f7e9745706a37294a0eeb49734fb5eb7d801b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 17 Turner Street Bethlehem Wes Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.237728901386 28.300009714869