4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
3 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Rawson Street, Unit 21, Knysna, Western Cape, 6571, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sunny Side Apartment is 'n goed gemeubileerde woonstel op die tweede verdieping en is slegs via 'n trap toeganklik. Die woonstel is in sentraal Knysna geleë, wat dit ideaal naby die Knysna Waterfront en verskeie restaurante maak vir gaste om te verken.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 en suite-badkamer, 'n kombuis, 'n leefarea en eetarea en 'n lieflike balkon met 'n mobiele braai. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Linne en handdoeke word ook voorsien. Daar is 'n balkon vir daardie lieflike oggende om ontbyt te eet.
Die woonstel se oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel en broodrooster. Daar is 'n klein eetkamertafel met stoele, en hierdie area strek verder in die leefarea, gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan 'n heerlike ontbyt op die sonnige balkon geniet, en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Brandon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 22 Rawson Street, Unit 21, Knysna, Western Cape, 6571, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunny Side Apartment het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Rawson Street, Unit 21, Knysna, Western Cape, 6571, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang