Knysna Hollow Country Estate
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2026 tot 31 Aug 2026.
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 500R2 334 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Knysna Hollow Country Estate is op 'n afgesonderde landgoed net 3 km vanaf Knysna se middedorp geleë. Knysna Hollow strek oor 3 hektaar en bied 'n moderne, plattelandse toevlug met stylvolle verblyf, persoonlike diens en 'n outentieke maaltye in die gemaklike restaurant, Social Eatery.
Verblyf is beskikbaar in 'n verskeidenheid Luukse Tuinsuites en Luukse Gesinsuites. Elke eenheid het lugversorging, 'n elektroniese kluis, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n Nespresso-koffiestasie, 'n yskassie wat op versoek gevul kan word met voorraad, L’Occitane-gastegeriewe en privaat stoep met 'n uitsig oor die tuin en 2 swembaddens.
Social Eatery is 'n luilekker restaurant wat elke dag ontbyt, ligte middagetes, versnapperings en aandetes bedien.
Knysna is in die middel van die Tuinroete Nasionale Park van die Kaapse Suidkus. Dit is die ideale basis om besienswaardighede in die omgewing te verken. Mosselbaai, Oudtshoorn in die Klein Karoo en die kusdorpe Wildernis, Sedgefield en Plettenbergbaai is almal binne 44 km. Gaste kan ook die Tsitsikamma Nasionale Park, bekend vir die Stormsriviermond besoek en van die land se beste staproetes is net 100 km ver.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Clive Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 5 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
- Gaste dink Knysna Hollow Country Estate het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 72 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 5 Welbedacht Lane, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang