Knysna Vakansiehuis
Kry 20% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserstraat 5, Knysna, 6571, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 500R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Knysna Vakansiehuis is in 'n woonbuurt in Knysna naby die Pezula-kampioenskapgholfbaan, Leisure Isle, die Knysnakoppe, Fisherman's Trail en Knysna Gholfklub geleë. Die eenheid is ideaal vir 'n gesinsvakansie of 'n groepvakansie.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n toilet, stort en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed. Die badkamers het 'n stort, bad, toilet en 'n wasbak. Verder is daar 'n sitarea, kombuis, etenstafel, sonkamer en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n ketel, gasstoof, gasoond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en yskas toegerus. Daar is gemaklike sitplek in die sitarea en in die sonkamer.
Ander geriewe sluit 'n TV en WiFi in. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, perdry, tennis en swem in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Fraserstraat 5, Knysna, 6571, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fraserstraat 5, Knysna, 6571, Wes-Kaap