Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ko-ma-Binne

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 145

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Ko-ma-Binne
Netheid
4.5/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anja B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anja B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Warm, knus, netjies

Goeie diens, gasvryheid is uitstekend en alles is daar wat nodig is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lita W - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lita W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker. Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en altyd beskikbaar.

Die fasiliteite is baie netjies en skoon. Ons het ons eie ingang gehad, en dit was dus nie nodig om enigeen te steur as ons vroegoggend gery het vir die toutrek nie. Die gastehuis is baie sentraal geleë. Die Spar en Checkers is binne loopafstand van die gastehuis, so dis baie gerieflik. Ons is baie vriendelik verwelkom en Seun, die Jack Russel, het gereeld ingeloer om seker te maak ons het niks nodig nie, en alles is nog reg en dat ons te alle tye veilig voel. As gevolg van die weer kon ek nie in die yslike groot swembad swem nie, maar definitief volgende keer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ko-ma-Binne se terugvoer

Bly julle het dit geniet. Julle is enige tyd weer welkom.

Ko-ma-Binne
Ané D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ané D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik.

Naby aan alles. Lekker braaiplek en netjiese plek binne.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie B - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker geslaap, goeie bed.

Bietjie ver om tasse te dra, andersins netjies. Daar is melk, koffie en suiker beskikbaar. Netjiese badkamer, redelik ruim en gerieflik. Eienaar baie vriendelike en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jansenstraat 4, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa781521dc438f22d0a02f2c69a39262428d1a074c283bf449280325156532908ed130555d037003981cba7e5e5b2a7c733ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 4 Jansen Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-20:00 10:00 -34.019061471893 20.442920370951
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem