8 gaste
4 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Retief Street, Infanta, 6740, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kobs Korna Coastal Home is 'n rustige versteekte juweel tussen die DeHoop Natuurreservaat en die Breederiviermonding. Dit word omring deur die natuur en die Indiese Oseaan. Hierdie villa is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n lekker wegbreekplek.
Hierdie pragtige villa bied gerieflike slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers en 'n gastetoilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is nog 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in elk, terwyl die vierde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Daar is ook 'n volledige gesinsbadkamer, terwyl die derde badkamer slegs 'n stort het.
Die uitgestrekte oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n eiland met stoele. Hierdie kombuis het ook 'n binnebraai wat wonderlik is vir die wintertye. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek waar gaste met 'n boek kan ontspan. Langs hierdie sitarea is 'n pooltafel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die stapeldeure lei na 'n houtdek met 'n etenstafel, sonstoele en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om saans met 'n skemerkelkie te ontspan en die uitsigte te bewonder. Buite het hierdie eenheid ook 'n groot tuinarea met 'n sonnige sitarea en nog 'n ingeboude braai.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Dylan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Retief Street, Infanta, 6740, Wes-Kaap
- Gaste dink Kobs Korna Coastal Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Retief Street, Infanta, 6740, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang