Kockies @ die Boord

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 102 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Skoon, netjies, gerieflik en veilig gewees. Baie netjiese, gerieflike, skoon en baie veilige plek. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het so lekker gebly. Beveel die plek beslis aan, baie stil, veilige omgewing naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neels M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ideale sentrale plek om te bly. Ons het baie lekker gebly, veilig gevoel en sal beslis weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald N
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Asemrowende, veilige, pynlik netjiese geriewe met 'n verwelkomende atmosfeer. Die verblyf in die woonstel was asemrowend - die geriewe is pynlik netjies en skoon, die bed slaap soos 'n droom en wanneer mens stort, voel dit asof jy onder 'n waterval in die hemel staan. Werklik 'n veilige gebied en die eienaars het soveel moeite gedoen om my welkom en veilig te laat voel. Carl het ook selfs aangebied en was bereid om my na my konferensiebestemming te neem toe ek gesukkel het om Uber reisdienste in die hande te kry. Dit was regtig vanuit die boonste rakke, ek sal definitief enige iemand aanbeveel om by Carl-hulle te bly. Sien julle hopelik binnekort weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Wat 'n pragtige fasiliteit. Keurig en modern, maar huislik. Sal beslis dit aanbeveel en terugkeer indien die geleentheid hom weer voordoen. PS: Die eienaars is baie vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antony B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Clean and neat, spacious and well located. It was perfect for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gerieflik, netjies en veilig. Baie lekker gebly. Gerieflik naby alles. Sal definitief weer gebruikmaak van die plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha M
1 nag
5.0
Okt 2025

Excellent! Excellent, highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Uitstekend! Dit was ons tweede besoek. Alles was perfek. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amber S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit was 'n awesome stay! Ek het baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Verle L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Heerlik. Die verblyf is lieflik, netjies en het alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 102

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 075
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 075
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 075 per nag, vir 2 mense 102 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-23:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang