LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+30
Selfsorg in Stellenbosch Sentraal

Kockies @ die Boord



  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kockies @ die Boord bied selfsorgverblyf in Stellenbosch. Dié bekoorlike verblyf is ideaal vir paartjies en vriende en bied gaste die geleentheid om behoorlik te ontspan.

Verblyf word in 'n gastekamer met slaapplek vir 2 gaste en 'n huis met slaapplek vir 6 gaste aangebied. Die gastekamer het 'n privaat ingang, 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak as hy op sy eie bespreek word. Daar is ook 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid lei na 'n tuintjie.

Die hoofhuis en die gastekamer kan ook saam bespreek word en daar is slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers met dubbelbeddens en en suite-badkamers met 'n bad of 'n stort. Die huis het 'n pragtige oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste en 'n ruim sitarea met 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket. Skuifdeure lei na 'n lieflike stoep met meubels en 'n swembad.

Albei eenhede het toegang tot veilige parkeerplek en gratis WiFi.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Skoonmaakdiens
Fietsry
Bergfietsry
Swem
Wynproe

Kamers

Gastekamer
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Anneks / Slaapkamer Vleuel
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die aparte gastekamer beskik oor ’n slaapkamer en ’n en suite-badkamer. Die slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe in die kamer sluit ’n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die woonstel lei na ’n klein tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskas
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Kockies - Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Tee-/koffiemasjien
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Werkspasie
Voorsiening vir beurtkrag
Omsetter, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Stoomstrykyster
Temperatuurbeheer
Waaier
Draagbaar
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Hele Huis
Vanaf
Vanaf R7 000
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die Hele Huis sluit die hoofhuis en die gastekamer in. Daar is slaapplek vir 6 gaste. Daar is 3 slaapkamers wat elk ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n bad of stort het. Die huis het ’n pragtige oopplan-ontwerp met ’n kombuis, leefarea en eetarea. Die moderne kombuis is met ’n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Langs die kombuis is daar ’n sitarea met ’n etenstafel met 8 sitplekke, sowel as ’n kaggel, gerieflike banke en ’n TV met DStv. Skuifdeure lei na ’n lieflike stoep met meubels en ’n swembad.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Leefarea
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
DStv
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Voorsiening vir beurtkrag
Batteryaangedrewe motorhuisdeur, Omsetter, Laaitoestel, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Verhitte handdoekreling
Swem handdoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Buite-eetarea
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Babastoeltjie
Gratis
Omheinde swembad
Gratis
Kombuis & eetkamer
Lugbraaier
Toonbank
Braai
Kisvrieskas
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Kookolie, Sout en peper
Etenstafel
Sitplek vir 10
Skottelgoedwasser
Vuurmaakhout
Gratis
Vrieskas
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Ketel
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Batteryaangedrewe motorhuisdeur, Omsetter, Laaitoestel, Sonpanele, Internet met 'n UPS
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Wasgoedrak/-lyn
Strykyster
Strykplank
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Leefarea
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Flip S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het werklik soos spesiale gaste gevoel. Carl was uiters akkommoderend. Van al die gastehuise waar ons nog ooit gebly het, was hierdie een seker ee...
Sien meer
Sep 2026
Lesley V
5.0
Great accommodation. Lovely and peaceful, clean and close to everything.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Arthur Stephen B
5.0
Neat, efficient, comfortable. Very smoothly organised, very neat and clean. A good night's sleep.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Pieter C
5.0
Fantasties. By 'n mooi plekkie, gasheer was baie behulpsaam.
Jun 2026
Biffie T
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim kamer in stil gebied. Die 'self check-in' stelsel het ons maklik toegang gegee tot die perseel. Die kamer is baie ruim en alles was netjies. Dis ...
Sien meer
Mei 2026

4.7/ 5

Gebaseer op 126 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Flip S
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Ons het werklik soos spesiale gaste gevoel. Carl was uiters akkommoderend. Van al die gastehuise waar ons nog ooit gebly het, was hierdie een seker een van die beste, indien nie die allerbeste nie. Dit is 'n lieflike moderne kamer met groot skuifdeure wat oopmaak op die tuin. Uiters sentraal. Stil omgewing, net 'n paar minute van sentraal-Stellenbosch af. Ek kan dit met entoesiasme aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lesley V
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Great accommodation. Lovely and peaceful, clean and close to everything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arthur Stephen B
1 nag
5.0
Jul 2026

Neat, efficient, comfortable. Very smoothly organised, very neat and clean. A good night's sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter C
1 nag
5.0
Jun 2026

Fantasties. By 'n mooi plekkie, gasheer was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Biffie T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Ruim kamer in stil gebied. Die 'self check-in' stelsel het ons maklik toegang gegee tot die perseel. Die kamer is baie ruim en alles was netjies. Dis in 'n stil woonbuurt geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brinley P
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netjies, goeie waarde vir geld. Baie netjies, goeie waarde vir geld. Naby aan die ou dorp, 'n kort staproete langs die Eerste rivier word aanbeveel. Maklike check-in tot laat wat ideaal is vir as mens laat in vlieg Kaap toe. So 40 minute van die lughawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja W
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Ons gasheer was baie vriendelik. Die plekkies is pragtig ingerig met alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad D
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Was skoon. Gerieflik en naby waar ek moes wees, baie lekker gekuier daar. Was skoon. Gerieflik en naby waar ek moes wees, baie lekker gekuier daar. Die gasheer is ook baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Carl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 126

Op LekkeSlaap 5 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute

Ligging

Gaste dink Kockies @ die Boord het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Spaar op jou verblyf

Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.

10% AF!
Op die nippertjieaanbod
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 23:00
Uitklok Voor 10:00
Gastekamer
Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.
Kockies - Woonstel
Slegs verblyf
Hele Huis
Selfsorg

Geen rook word op die perseel toegelaat nie.
Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Bespreek

8 Culemborg Cresent, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf243f161109cd36e3df29ba62c469b2a12b8a90adced592ce2404aaf80711bdb4498e8ffef25d4660503945eb1eeb3904be8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 126 5 1 5 8 Culemborg Cresent Die Boord, Stellenbosch 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.944464807541 18.847478842652
Soek in 'n groter streek