Koemi Inn
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Attie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Marco J - Mei 2024
Algehele gradering
It was great.
Magdel F - Mei 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Dis baie skoon, gerieflik ingerig en 'n rustige omgewing.
Christo N - Apr 2024
Algehele gradering
Dis 'n rustige area en alles wat ons nodig gehad het was daar.
Tyron P - Des 2023
Algehele gradering
Besonders goed. Goeie waarde vir geld.
Karen P - Aug 2023
Algehele gradering
Gerieflik, stil en netjies.
Lizelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Veilig.
Jesse N - Jun 2023
Algehele gradering
Baie netjies.
Suzaan R - Mei 2023
Algehele gradering
Aangenaam verras!
Antonette K - Apr 2023
Algehele gradering
Veilig, vriendelik en skoon. Rustig.
Melinda J - Apr 2023
Algehele gradering
Alles perfek!
Hannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Lydia R - Feb 2023
Algehele gradering
Atie was good and humble - that's what we needed.
Axel H - Jan 2023
Algehele gradering
Eenvoud en gerief.
Montell M - Jan 2023
Algehele gradering
Aangenaam.
Beaulah M - Jan 2023
Algehele gradering
We had a pleasant stay.
Clinton L - Jan 2023
Algehele gradering
Friendly host willing to oblige. Well kept apartments. Homely feeling. 10 star.
Cyril N - Okt 2022
Algehele gradering
Rustig, veilig en puik.
Pascalies R - Feb 2022
Algehele gradering
Lovely place.
Jurie P - Jan 2022
Algehele gradering
Uitstekende diens en waarde vir geld.
Karmi B - Jun 2021
Algehele gradering
Fantasties in elke opsig.
Vanessa C - Apr 2021
Algehele gradering
Awesome and very friendly service.
Lizelle S - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie veilig.
Koemi Inn se terugvoer
Hi, julle positiewe terugvoering word opreg waardeer.
Julle bemoedig ons om nog harder te probeer on die verblyf aangenaam te maak.
Attie.
Stephne M - Mrt 2021
Algehele gradering
Ons het plek gesoek naby O.R Thambo lughawe om te kan oornag.
Koemi Inn se terugvoer
Hi Stepne
Ek is so bly jy het jou kuiertjie by Koemi Inn geniet. Dankie vir die mooi aanbeveling.
Jy is altyd weer welkom. Gaste soos jy is net 'n plesier.
Groete, Attie.
Nicolene V - Nov 2020
Algehele gradering
Nice and quiet and safe.
Koemi Inn se terugvoer
Hi Nicolene,
Thank you very much. It was a pleasure hosting you.
Attie.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Carol Van Der Walt-straat 22, Edleen, Kemptonpark, 1625, Gauteng