Koffer en Katel
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Koffer en Katel is in Krugersdorp en bied gehalteverblyf naby verskeie winkelsentrums, restaurante, skole en hospitale.
Die eerste selfsorgeenheid beskik oor 'n slaapkamer met 2 driekwartbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n gasstoof, gasoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Dié eenheid het ook 'n TV met Netflix en 2 gemaklike stoele.
Die gastekamer is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed, met 'n en suite-badkamer wat 'n stort, toilet en wasbak het. Daar is ook 'n sitkamer, yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n TV met Netflix in die kamer.
Braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Louise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng
- Gaste dink Koffer en Katel het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Wes-Rand Wieg van die Mensdom Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Engelbrechtstraat 9, Oatlands, Krugersdorp, 1739, Gauteng