Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kogelberg - Everlasting Daisy

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Loren Pavitt / Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 43

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 2 resensies vir Kogelberg - Everlasting Daisy
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Derise A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derise A
Saam met vriende

Stil, gerieflike verblyf.

Baie lekker verblyf. Die huisie was skoon, netjies en gemaklik vir 4 mense. Daar is wel geen opvangs so hulle aanvaar slegs kontant. Jy kan hout koop by ontvangs maar dit is duur (R50) vir 'n klein sakkie - ons het nie geweet hout word nie voorsien vir die kaggel of braai nie. Gelukkig het ons hout saamgevat. Ontvangs het ook glad nie die foon opgetel toe ons bel om uit te vind nie en die webtuiste kon hul ook nie in die hande kry nie. Verder was die verblyf skoon rustig en gemaklik.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Francois B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Puik akkommodasie en ideaal geleeë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 510
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 510
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 510
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kogelberg Natuurreservaat, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03e28537d3e2ceebf4e384880f4c8187144f435ba31e00f4240abd4280fc71db4a21d44e894cdd5c2d2080db6bcff8201769?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 510 per nag, vir 4 mense 2 5 1 5 Kogelberg Nature Reserve Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -34.325968891663 18.964385679881
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem