Strand Akkommodasie by Koh-i-Noor 15 | LekkeSlaap
+10

Koh-i-Noor 15

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Koh-i-Noor 15 is in die Strand, in Kusweg, so 'n paar meter van die strand af. Die woonstel bied gerieflike verblyf en is ingerig vir 'n paartjie of 'n gesin met jong kinders.

Die woonstel het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank is beskikbaar in die sitarea. Die badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en gaste kan 'n maaltyd rondom die etenstafel met sitplek vir 4 geniet. Die sitarea het 'n TV met DStv. Die woonstel bied 'n gedeeltelike see-uitsig van die balkon af.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike onderdak-braai in die kompleks en daar is veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek en heining.

Slaapplek

’n Bespreking by Koh-i-Noor 15 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir Koh-i-Noor 15
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Koh-i-Noor 15 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kusweg 173, Koh-i-Noor 15, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAACDQ18oHhbTUSa2NufuRTAiMfGV9zy84pNh43MzjYXfJvvqhzKx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 173 Beach Road Koh-i-Noor 15 7140 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-22:00 11:00 -34.112521 18.82273
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za