+27

12 gaste

1 slaapkamer

3 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Kokerboom Lodge is aan die oewer van die Oranjerivier, en gerieflik naby aan Keimoes en Upington, geleë. Die lodge word omring deur wingerde en bied aan besoekers en toeriste die ideale akkommodasie sowel as 'n venue vir funksies.

Verblyf word in 3 eenhede met moderne dekor gebied. Elke eenheid het sy eie privaat badkamer, 'n oopplan-sitarea en 'n privaat ingang.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis in die hoofhuis, braaigeriewe, 'n lapa en plaasswembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Daar is oorgenoeg aktiwiteite in die omgewing om jou mee besig te hou, insluitend kanovaart, voetslaan, bergfietsry, hengel en voëlkyk.


Kamer-opset

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 185 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Johann V
Saam met lewensmaat
5.0
Die verblyf is netjies, gasheer en gasvrou baie vriendelik. Ja, het heerlik gebly.
Des 2025
Pierre R
5.0
Fantasties! Wonderlike gasheer en gasvrou. Die fasiliteite is uitstekend!
Okt 2025
Karien Z
Saam met lewensmaat
5.0
Stil plaas akkommodasie. Rustige plaas atmosfeer.
Sep 2025
Raymond A
Saam met lewensmaat
5.0
Die rustigheid en stilte was 'n heerlik lafenis. Die rustigheid en stilte was 'n heerlike lafenis. Die gasheer en gasvrou het ons baie welkom laat voe...
Sien meer
Sep 2025
Mariette O
Saam met lewensmaat
4.0
Skoon en netjiese babsiese verblyf. Ons verblyf was net vir 1 nag. Ons het wel 'n afslagprys gekry. So, dis waarde vir geld. Verblyf was goed. Kamers ...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 185

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kokerboom Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Kokerboom Lodge, Malanshoek, Keimoes, 8860, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJlMGNmZmMyLTE4YTktNDVhYi1iMjI3LWZlMTk5YzZlNTE0Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 185 5 1 5 Kokerboom Lodge Malanshoek 8860 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.718907402545 20.946846875813
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang