Kokiville Homestead
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont-weg C8, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Kokiville Homestead bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf op 'n plaas in Mbombela (Nelspruit). Dit is 'n rustige toevlug en 'n natuurliefhebber se droom.
Verblyf word gebied in 'n 1973-skoolbus, 2 omskepte vragskiphouers en 'n Tipi-glanskamp in 'n voëlryke tuin. Die bus het slaapplek vir 2 gaste en bied al die geriewe en luukshede van 'n tuiste. Daar is 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die vragskiphouers het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n groot instapstort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die Tipi is in 'n rustige bos met 'n berguitsig geleë. Gaste slaap in die Tipi waar daar 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n binne- en buitestort is. Die privaat leefarea langsaan en die kombuisie is met 'n gasstoof eb tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gaste het toegang tot braaigeriewe.
Elke kombuisie is met 'n stoof, mikrogolf, yskassie, ketel, breekware en eetgerei toegerus. Linne en badhanddoeke word voorsien en daar is gratis WiFi, braaigeriewe en parkeerplek vir gaste.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Claremont-weg C8, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
- Gaste dink Kokiville Homestead het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Panoramaroete Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Claremont-weg C8, Nelspruit, 1200, Mpumalanga