LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kokkariba Gastehuis | LekkeSlaap
+48

Kokkariba Gastehuis

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Kokkariba Gastehuis
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Maryna D - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna D
Gesin met klein kinders

Ek het met 3 dogtertjies (9, 10 en 14) gekuier, dit was heerlik!

Ons het heerlik gekuier! Die ontbyt was fantasties en die eienaars het so ver uit hulle pad gegaan om ons te gemoed te kom! Dit was 'n wonderlike ervaring!

Kokkariba Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Maryna.
Ons is baie bly dat julle verblyf aangenaam was. Groete Sunette

Kokkariba Gastehuis
Anica S - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anica S
Saam met vriende

Kort, maar netjies & skoon.

My verwagtinge van Kokkariba was nie groot nie - ek sou sê die foto's weerspieël nie die eintlike waarde van die gastehuis nie. Beslis my verwagtinge oortref! Was baie skoon, netjies, kamers was groot, baie spasie, lugverkoeling en heerlike ontbyt! Ek sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Kokkariba Gastehuis's terugvoer

Baie dankie Anica
Dit was lekker om julle by Kokkariba Gastehuis te ontvang. Julle is enige tyd welkom.
Groete Sunette

Kokkariba Gastehuis
Semone K - Nov 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Semone K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het die verblyf geniet.

Kokkariba is 'n baie mooi, skoon, netjies, veilige en gemaklik plek om oor te bly. Die mense is vriendelike en bedagsaam. Ek beveel Kokkariba vir enige een aan.

Sari J - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sari J

Gemaklik en gerieflik.

Verwelkomend, netjies en baie gerieflik. Ontbyt heerlik en volledig. Vriendelik en bereid om moeite te doen om aan ons spesifieke behoeftes te voldoen.

Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Duikerstraat 37, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAINoYvJ3XtGr70i5t2Zm4BzDboIksncj8ZBpt4QG0tm5rKrVzWA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 37 Duiker Street Hoedspruit 1380 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.354534934513 30.94474196434
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!