Kolarita's Gastehuis
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging of 'n waaier, tee- en koffieskinkbord en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Selfsorg eksra @ R 50,00 per persoon/dag
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Maaltye en middagetepakkies kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Selfsorg word teen 'n bykomende koste gereël.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat om die selfsorgfasiliteite te misbruik of daarvan gebruik te maak nie.
'n Besoekersfooi is betaalbaar teen 'n bykomende koste per besoeker/dag tot 21:30.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 1 gas en het 'n 3/4 bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en seepword voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Selfsorg eksra @ R 50,00 per persoon/dag
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Maaltye en middagetepakkies kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Selfsorg word teen 'n bykomende koste gereël.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat om die selfsorgfasiliteite te misbruik of daarvan gebruik te maak nie.
'n Besoekersfooi is betaalbaar teen 'n bykomende koste per besoeker/dag tot 21:30.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 3 gaste en het 1 enkelbed en 2 enkelbbeddes. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit in, 'n waaier, en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs op 'n kamerbasis.
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Maaltye en middagetepakkies kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Selfsorg word teen 'n bykomende koste gereël.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat om die selfsorgfasiliteite te misbruik of daarvan gebruik te maak nie.
'n Besoekersfooi is betaalbaar teen 'n bykomende koste per besoeker/dag tot 21:30.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke word voorsien. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf Selfsorg eksra @ R 50,00 per persoon/dag
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Maaltye en middagetepakkies kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Selfsorg word teen 'n bykomende koste gereël.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat om die selfsorgfasiliteite te misbruik of daarvan gebruik te maak nie.
'n Besoekersfooi is betaalbaar teen 'n bykomende koste per besoeker/dag tot 21:30.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie aparte kamer met 'n privaat ingang bied slaapplek aan 6 gaste en het 2x enkelbeddens en 2x enkelstapelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke word voorsien. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, 2plaatgasstoof, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, waaier, 'n TV en gratis WiFi in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere word toegelaat, mits reëlings vooraf getref word.
Maaltye en middagetepakkies kan op versoek teen 'n bykomende koste voorsien word.
Selfsorg word teen 'n bykomende koste gereël.
Geen besoekers word in die kamers toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat om die selfsorgfasiliteite te misbruik of daarvan gebruik te maak nie.
'n Besoekersfooi is betaalbaar teen 'n bykomende koste per besoeker/dag tot 21:30.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
158 Hoof Street, Brandvlei, 8915, Noord-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 16 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang