Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Potchefstroom

Kolgans Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Johan U
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

My volgende stop. Alles was in plek van ek sleutel gekry het tot ek dit teruggegee het. Was heeltyd op hoogte gehou van wat aangaan. En kaner is regtig baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina A
1 nag
5.0
Des 2025

Alles en nog van wat ek gehoop het om te kry, het vir my gewag by Kolgans. Die inligting voordat ek daar gekom het ivm die hekkode, die self inboek inligting was baie gerieflik. Dit maak dit net makliker om jou tyd te bestuur as wanneer 'n eienaar fisies vir jou wag. Annabelle het deurentyd met my gekommunikeer om te hoor of ek alles het wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies, baie lekker! Perfek! Kolgans is 'n baie netjiese eenheid met volop stylvolle afwerking, in 'n prentjie-mooi omgewing. Die eienaar is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal definitief weer in die toekoms hier wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Baie netjies. Baie netjies en mooi. Sal enige tyd vir mense Kolgans aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie, waardeer elke mooi resensie.

Shelley K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Comfortable and enjoyable. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellie B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2025

Rustig, veilig en 'n baie netjiese plek. Ons het heerlik gebly en het baie welkom gevoel. Hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Perfekte verblyf weg van die huis. Sal Kolgans enige tyd aanbeveel! Dit was die derde keer wat ons by Kolgans oorgebly het. Die standaard van die eenhede is steeds van hoë gehalte en ons kan met 'n feit bevestig dat Kolgans een van die beste gastehuise in Potchefstroom is. Annabelle is 'n uitstekende gasvrou! Sy kommunikeer gereeld met gaste en is altyd beskikbaar indien daar enige navrae is. Die inboekstelsel is eenvoudig en die eenhede is pragtig en het al die geriewe om lekker te bly. Kolgans is ook ideaal geleë naby winkels, restaurante, skole, universiteite en meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Weekeens, baie dankie Leon. Vir jou mooi resensie. Jy maak dat ek gemotiveerd bly om hoë gehalte diens te lewer.

Corne M
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Huislik. Ja, het heerlik gebly. Was netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Baie dankie vir die mooi terugvoer, ons waardeer dit.

Marlette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Kolgans Cottage se gasvrou is 'n raakvat gasvrou! Alles was perfek! Kolgans Cottage is vir seker na die naweek op ons moet-weer-bly-lysie. Vandat ons by die hek ingery het, tot ons daar vertrek het, was alles net so perfek. Elke liewe bietjie detail was net so smaakvol en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annabelle
Kolgans Cottage
Fantastiese resensie deur oulike gaste. Baie dankie, ons waardeer dit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annabelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 69

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

21 Kolgans Street, Mooivallei Park, Potchefstroom, 2531, Noordwes

Sien kaart
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc2c16e7c33392763d0d917adffcfb10efd604a24a8ad1364573b2ede054d9753403de652c2816c7184b2f936a31d6bd2af73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 69 5 1 5 21 Kolgans Street Mooivallei Park 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.677901436775 27.110001480789
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang