Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolgans

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Heleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 9 resensies vir Kolgans
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Wil-mari L - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wil-mari L

Kon nie vir beter akkommodasie en vriendelike verwelkoming gevraag het nie.

Absoluut waarde vir geld.

Bjorn F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bjorn F

I enjoyed the stay so much, will definitely visit again!

Stay was nothing short of excellent! The host is the kindest ever, my flight was delayed so I had to check in way later, made alternative arrangements to get access, which was not needed. She accommodated me by waiting till I arrived, which was not within the given time frame. The premises is clean and practical, everything in place, what you need when you need it. It was basically 'home away from home'.

Marguerite K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marguerite K

Rus vir die siel.

Die verblyf by Kolgans was uitstekend en baie goeie waarde vir geld. Die verblyf het alles voorsien wat ons nodig gehad het, en nog meer! Die WiFi het vinnig gewerk en ons kon Netflix kyk. Die lekker koffie en sjokolade happies was 'n bederf. Sal beslis weer hier wil kom bly vir 'n ruskansie.

Beverly S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly S

N huisie weg van die huis af.

Ek het verskriklik lekker gebly! Die gasvryheid van die gasheer het my dadelik tuis laat voel. Ek het hier gebly vir 'n week terwyl ek besigheid in Kaapstad was en Kolgans het vir my gevoel soos my huis weg van die huis af. Die diens was uitstekend en ek was lekker bederf.

Kolgans se terugvoer

Baie dankie Beverly. Dit was 'n voorreg om jou by Kolgans te kon huisves. Jy was 'n wonderlike gas en ons sien uit daarna om jou weer te sien.
Vriendelike groete
Heleen en span.

Kolgans
Jeanetta F - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanetta F

Super amazing.

Dit was die beste 3 dae en 2 nagte ooit! Waarde vir geld 100%. Het alles so gerieflik vir ons gemaak en selfs die swembad helder skoon gemaak. Die woonstel self was stunning, beter as wat ons verwag het. Dit was die perfekte wegbreek. Daar is nie genoeg woorde om te kan beskryf hoe amazing dit was nie. Dankie, Ouma en Man vir julle gasvryheid.

Kolgans se terugvoer

Jeanetta, baie dankie vir die mooi woorde. Dit was ons grootste plesier. Vriendelike groete, Die Kolgans span.

Kolgans
Johan E - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Lekker ontvang maak jou dadelik tuis voel.

Pragtige plek, alles wat mens nodig het en meer. Sal vir seker weer daar kuier.

Kolgans se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde en goeie terugvoer, Johan. Ons sal julle enige tyd terug verwelkom.
Groete
Kolgans

Kolgans
Nico L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico L

As wat nodig is en goed gelee.

Baie netjies en lekker gebly.

Kolgans se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie, Nico. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te akkommodeer.
Vriendelike groete
Heleen en die Kolgans span.

Kolgans
Gysbert V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gysbert V

Rustige omgewing.

Lekker gebly, dankie.

Kolgans se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit was so lekker om julle te ontmoet.
Vriendelike groete
Heleen

Kolgans
Karlo S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karlo S

Perfek, baie lekker geslaap.

As mens 'n stil plekkie soek in 'n veilige woonbuurt, en boonop van puik kwaliteit, was dit 'n perfekte keuse.

Kolgans se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Karlo. Dit was 'n voorreg en plesier om julle by Kolgans te ontvang.

Kolgans
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nederburgh-straat 63, Welgemoed, Kaapstad, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42f445385ec7b45a6ae0481d98847d68b16d6b2d1e4e17e05ee25dc051c41471d71da3eb77dbd882e0361fea790b02895bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 63 Nederburgh Street Welgemoed 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.8745274 18.6113234

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang