2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 63 Nederburgh Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Kolgans bied bekoorlike selfsorgverblyf in Welgemoed. Dit is aan die voet van Tygerberg in Kaapstad se Noordelike Voorstad en bied slaapplek aan 2 gaste.
Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Handdoeke word voorsien. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf en gasstoof toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en TV met stromingsdienste en WiFi. Daar is ook 'n swembad en stoele onder sambrele. Veilige parkeerplek is in 'n motorhuis beskikbaar.
Welgemoed is naby die Durbanville-wynroete, en is die tuiste van wynplase en restaurante. Gaste kan ook die Tygerberg-natuurreservaat verken wat asemrowende uitsigte oor die Kaapse Skiereiland bied.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 14
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 63 Nederburgh Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Kolgans het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
63 Nederburgh Street, Welgemoed, Cape Town, 7530, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang