Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Kolibri Lodge

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolibri Lodge, Marble Hall, 0459, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Kolibri Lodge is 'n selfsorg-boslodge in die Loskopvallei en is ideaal vir 'n groot groep vriende of 'n gesinskuier.

Die lodge het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 3 aparte eenhede met hul eie badkamer wat 'n stort, wasbak en toilet het. Die eerste 2 eenhede is uit opgeknapte vragskiphouers gebou en het elk 2 enkelbeddens wat op versoek as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word, waar die derde eenheid 2 aparte slaapkamers en 'n stapelbed elk het. Buite elke eenheid is 'n klein onderdakstoep.

Die hooflapa is 'n gemeenskaplike area en het 'n kombuis, sitarea, eetarea en 'n kroeg met 'n pooltafel. Die kombuis is met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n binnebraai.

Buite die lapa is 'n ingeboude braai met sy eie opwasbak en braairoosters. Daar is ook aparte ablusieblokke met storte en toilette vir mans en vir vrouens.

Elke eenheid het sy eie parkeerplek en die hele Kolibri Lodge het 'n heining vir ekstra sekuriteit en veilige parkeerplek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kolibri Lodge sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Rouve Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 5

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kolibri Lodge, Marble Hall, 0459, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Loskopvallei Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kolibri Lodge, Marble Hall, 0459, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa53e069dff8fdd61bbe4eb6ed07c59036a50af574d272cd75dc7b5081ffa6e4fa1c686ae6a05ecab785f4f3342e5ccc3e9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) Kolibri Lodge Marble Hall 0459 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.114894517418 29.183467414156
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem