LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kolkop Safari | LekkeSlaap
+21

Kolkop Safari

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (vir 6 persone)

Beskrywing

Kolkop Safari is op 'n plaas 70 km vanaf Kimberley op die N12 geleë. Die plaas is 15 km van Mokala Nasionale Park af. Die 550 ha-plaas spog met 'n verskeidenheid wild vir gaste om te besigtig. Daar is 'n lekker bergpaadjie vanwaar gaste die pragtige sonsondergang en uitsig kan geniet.

Die selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers wat elkeen hulle eie en suite-badkamer en 2 enkelbeddens het.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die sitkamer beskik oor 2 slaapbanke wat 2 ekstra gaste kan akkommodeer.

Daar is 'n lieflike braai-area.

Kom geniet 'n wonderlike wegbreek waar gaste in die bos kan gaan stap en self wild kan gaan soek.

Slaapplek

’n Bespreking by Kolkop Safari sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderbank vir 2
Area 1
Plek vir 4 persone
2 xKinderbank vir 2

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Kolkop Safari
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
  • Gaste dink Kolkop Safari het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bo-Karoo Noord-Kaap
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R3 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 08:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Kolkop Plaas, Heuningneskloof, 8700, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZEIle6PCBfwlgpg4Yzh1BQ7HJLpI2qyLWkHGKKSfeHwgE5tygd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 000  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 Kolkop Farm Heuningneskloof 8700 Noord-Kaap 086 999 0018 08:00-19:00 12:00 -29.244637044396 24.444386959076
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!