Kom4Nest Charming Cottage
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommetjie Boulevard 4, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Vanaf R2 440 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kom4Nest Charming Cottage is 'n selfsorghuis in Kommetjie, Wes-Kaap. Dit spog met 'n pragtige argitektoniese ontwerp en is die ideale plek om herinneringe saam met geliefdes te skep.
Dié huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en hierdie gaste gebruik die oorblywende badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.
Die oopplan-kombuis is met 'n etenstafel met sitplek vir 4, stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, breekware, eetgerei, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV en gratis WiFi. Die huis het 'n sonkrag- en omsetterstelsel om beurtkrag te bekamp.
Daar is 'n braai-area, buitesitplek en 'n swembad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Oond
- Stoof
Ligging
- Kommetjie Boulevard 4, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kommetjie Boulevard 4, Kommetjie, 7976, Wes-Kaap