Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Komma Nader Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Bernadine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 8 resensies vir Komma Nader Guesthouse
Netheid
4.3/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Louis Leon K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis Leon K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil Nuwejaar. Anders as in die stad.

Plek is bietjie verby sy heydays. Maar het dit geniet. Baie stapplek. Sou langer wou bly maar moes voorberei on terug werk toe te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monique K
Gesin met klein kinders

Awesome service, breakfast and management.

All was awesome, can maybe just put more lighting in rondawels and outside because when you come in late it's very dark.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komma Nader Guesthouse se terugvoer

Thank you so much for the feedback, and we will look into some light at night time by the Rondawels.
Friendly greetings,
Bernadine

Komma Nader Guesthouse
Anonieme gas - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sarie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Het dit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Stiaan M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan M
Saam met vriende

Baie lekker.

Die akkommodasie was baie netjies en gerieflik. Ons gaan dit weer gebruik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Aldea J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aldea J
Gesin met klein kinders

Avontuur op sy beste.

Ons het in die trein slaapplek geboek om die kinders bietjie te laat voel van die trein-era. Hulle het dit baie geniet. Die dame het ons vooraf gewaarsku die treinslaapplek is soos 'n backpackers maar dis beter ingerig as 'n backpackers en ons was selfs voorsien van koffiegeriewe met beskuit. Sal vir seker weer daar boek. Het maklik ingeboek en die kinders kon na hartelus speel sonder om bang te wees hul pla ander. Pragtige petting zoo en speelplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komma Nader Guesthouse se terugvoer

Vreeslik dankie.
Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te kan ontvang.

Komma Nader Guesthouse
Theo P - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo P
Besigheidsreis

Gemaklik, stil en vriendelik.

Baie aangename opset. Het in die treinkar vir 3 nagte oornag. Hoewel basies is die water warm en die kompartemente skoon. Elektrisiteit vir die laai van selfone ens. is egter slegs in die gemeenskaplike ablusiegeriewe en kombuis beskikbaar. Sal definitief weer besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komma Nader Guesthouse se terugvoer

Vreeslik bly julle het dit geniet hier by ons,
Baie dankie vir julle ondersteuning en kom kuier gerus weer

Vriendelike Komma Nader Groete
Bernadine

Komma Nader Guesthouse
Klaus K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Klaus K
Saam met vriende

Baie lekker!

Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Komma Nader Guesthouse se terugvoer

Dis 'n groot plesier en ons hoop om julle gou weer te ontvang hier by ons.

Komma Nader Guesthouse
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kwaggasvlakte Erf 28, Thabazimbi, 0387, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhNjkyYWUyLTUyNzgtNGMzZS1hMzJiLWFkMTQ4OGUxZTQ5Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 Kwaggasvlakte Plot 28 Thabazimbi 0387 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.526618645891 27.468879330024
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem