+16

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 8 Memento Drive, Durbanville, 7550, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Kompass B&B is 'n bekoorlike woonstel wat tussen bome in 'n skilderagtige tuin in die vriendelike woonbuurt Durbanville geleë is. Dit is naby hospitale, winkelsentrums, skole, wynplase en die strand, wat net 30 minute se ry ver is.

Dié eenslaapkamerwoonstel het slaapplek vir 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskassie, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n sentrale eiland met stoele. Dit lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket sodat sportliefhebbers al hul gunsteling sport-uitsendings kan kyk.

Gaste sal hul privaat lapa-area net buite die sitarea vind waar hulle die rustigheid van die tuin kan geniet terwyl hulle braai. Dit is troeteldiervriendelik en gaste is welkom om hul vierbeenvriende saam te bring. Verder is parkeerplek op die perseel beskikbaar. Die B&B het sonkrag en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Annetjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Very nice, will definitely book again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026
Theunis E
5.0
Will most definitely return and also recommend to others. Absolutely Great! The hosts were extremely hospitable and accomodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026
Alet W
Saam met lewensmaat
5.0
Kan nie wag om weer daar te bly nie. Heerlik gebly. Netjies en skoon en ideaal geleë. Gasvrou baie behulpsaam en het vir my 'n groot waaier gegee vir ...
Sien meer
Feb 2026
Johan L
Saam met lewensmaat
4.8
Dit was 'n kort reunie met my vrou en ons kon dit baie geniet. Sherene het ons privaatheid gerespekteer, alhoewel die eenheid teenaan hul huis is. Hul...
Sien meer
Mrt 2026
Jacques M
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie ligging, netjies binne, genoeg kaste, alles wat nodig is. Die ligging is goed, baie sentraal, ook naby winkels en restaurante. Netjies en skoon,...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Sherene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 8 Memento Drive, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Kompass B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

8 Memento Drive, Durbanville, 7550, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd0f8abd0d0a8ffb8406cfe731176371493fe841787e3b636f6248bb80fe2b1810ee47df02b2c136dae17b9c2e67494c591b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 8 Memento Drive Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -33.845485770562 18.683763680803
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang