Mokopane Akkommodasie by Koos se Tuinkothuis | LekkeSlaap
+12

Koos se Tuinkothuis

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 204 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Koos se Tondeldoos het 'n nuwe baba - 'n pragtige tuinkothuis!

Die kothuis het 2 slaapkamers wat in 'n oud-Engelse styl versier is. Daarenteen is die badkamer baie modern met baie spieëls. Die kothuis het 'n eetkamertjie en sitkamer met 'n platskerm-TV en DStv. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas/vrieskas, stoof, mikrogolfoond, ketel en potte en panne.

Die braai-area buite het 'n tuintafel met stoele.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 2 resensies vir Koos se Tuinkothuis
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • 204 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Gaste dink Koos se Tuinkothuis het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R880
per nag (plek vir 5)
Vanaf R880
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 204 Rabe Straat, Mokopane, 0600, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhNDBjODZjLTgwYjgtNDliMC1iMDI1LTEyODQwYzY5MTQ3Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R880  per nag (plek vir 5) 2 5 1 4 204 Rabe Street Mokopane 0600 Limpopo 086 999 0018 10:00-19:00 10:00 -24.206501 29.009297
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za