6 gaste
1 slaapkamer
4 beds
1 badkamer
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Koöperasie Stories is 'n bekoorlike, histories gerestoureerde kothuis sentraal geleë in Loxton, 'n heerlike bestemming vir diegene wat belangstel in geskiedenis, argitektuur en landelike lewe.
Hierdie kothuis bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer (vra asseblief na hoe gaste geakkommodeer kan word). Die slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n koninggrootte bed, en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, lugbraaier, broodrooster, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas, wasmasjien en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer het gemaklike sitplek, sowel as 2 enkelbeddens, en 2 kinders kan op 'n dubbelslaapbank geakkommodeer word. Vir vermaak is 'n slim-TV en gratis WiFi-toegang beskikbaar. 'n Ligte ontbyt word ook voorsien en sluit beskuit, jogurt, muesli, vrugtesap, koffie en tee in.
Buite kan gaste 'n patio met braaigeriewe en buitesitplek geniet. Veilige parkeerplek met 'n hek is beskikbaar, en die kothuis is net 'n kort entjie van die Loxton Gallery, koffiewinkels, restaurante, bakkerye en geriefswinkels af.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Andre Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
- Gaste dink Koöperasie Stories het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Margaretha Prinsloo Street, Loxton, 6985, Noord-Kaap
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang