Koppieskraal Kameelplaas
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppieskraal-plaas, Upington, 8814, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Koppieskraal Kameelplaas bied 'n unieke kampervaring op 'n plaas 223 km buite Upington in die Noordkaap.
Hier kan gaste hulself verdiep in die pragtige omgewing van 'n 10 000 ha soutpan. Elke kampeerplek het nie elektrisiteit nie sodat gaste kan afskakel en die natuur kan geniet. Kampeerterrein Ablusie het basiese ablusiegeriewe.
Die skoon naghemel is asemrowend en gaste kan heerlik sterrekyk. Gaste kan die kamele besoek en meer oor hierdie diere leer.
Kenmerke
Geriewe
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Eleanor Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- Koppieskraal-plaas, Upington, 8814, Noord-Kaap
- Gaste dink Koppieskraal Kameelplaas het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 60 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Koppieskraal-plaas, Upington, 8814, Noord-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom