Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Korsmans' Retreat

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentlaan, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Korsmans' Retreat is 'n selfsorgwoonstel op die eienaar se groot eiendom in 'n veilige, omheinde gemeenskap in Benoni. Die woonstel is minder as 15 km van O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Die woonstel het 'n privaat ingang en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer en 'n gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n instapstort, losstaande bad, 2 wasbakke en 'n toilet. Die goed toegeruste kombuis sluit 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser en wasmasjien in.

Die aangrensende oopplan-leefarea het 'n rusbank om op te ontspan, 'n toonbank en 'n etenstafel met sitplek. Die leefarea lei na die tuin en sitarea met braaigeriewe buite. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste het ook met versoek toegang tot die swembad op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Korsmans' Retreat sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Korsmans' Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Vincentlaan, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Gaste dink Korsmans' Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vincentlaan, Kilfenora, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40db1751380d1c7bf115bf563ca87327da821b12e8126adeba7a6e2cf63f6e099511b79ee7c1f133284414d76eb4b2b5bc6b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 Vincent Avenue Kilfenora 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.18855 28.291622