- 6 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 157A Simon Bekker Avenue, Kosmos Village, Hartbeespoort, 0216, Noordwes Sien kaart
Beskrywing
Kosmos Heights Self-catering Accommodation in Kosmos het 'n uitsig oor die Hartbeespoortdam. Kosmos Heights bied 'n rustige wegbreek in 'n vreedsame omgewing, 74 km vanaf Pretoria en 88 km vanaf Johannesburg.
Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorgwoonstelle met uitstekende uitsigte oor die dam.
Die eerste woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad met 'n uitsig oor die dam. Daar is ook 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea.
Die tweede woonstel is geskik vir 2 gaste en het 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea met slaapbanke en 'n pragtige uitsig oor die dam.
Die derde eenheid is 'n luukse woonstel wat vir 2 volwassenes geskik is en oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer met 'n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die dam beskik.
Elke woonstel het 'n TV met DStv en privaat braaigeriewe.
Die omgewing bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos perdry, lugballon-safari's, boot- en tjoepry op die dam, kunsgalerye en die Harties Market.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Eenheid 3 is 'n luukse woonstel wat vir 2 volwassenes met 'n ongelooflike uitsig oor die dam. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort. Die kombuis is met 'n vrieskas, yskas, mikrogolf, stoof, broodrooster, ketel, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n leefarea met 'n TV met DStv en stroomdienste, asook 'n Jacuzzi met 'n uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die akkommodasie-eenhede en word slegs op die eenheid se patio toegelaat.
Kinders word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bykomende gaste en dagbesoekers word nie toegelaat nie. Partytjies word ook nie toegelaat nie.
Musiek mag nie vanaf motorvoertuie of privaat klankstelsels/toerusting by Kosmos Heights gespeel word nie.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste deur geraasvlakke tot 'n minimum te beperk.
Stiltye is van 22:00 tot 07:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n mooi uitsig oor die dam. Daar is 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 2 storte en 'n spabad wat ook 'n uitsig oor die dam het. Verder is daar 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas, stoof, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Daar is 'n TV met DStv en die balkon het braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Spa-bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die akkommodasie-eenhede en word slegs op die eenheid se patio toegelaat.
Kinders word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bykomende gaste en dagbesoekers word nie toegelaat nie. Partytjies word ook nie toegelaat nie.
Musiek mag nie vanaf motorvoertuie of privaat klankstelsels/toerusting by Kosmos Heights gespeel word nie.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste deur geraasvlakke tot 'n minimum te beperk.
Stiltye is van 22:00 tot 07:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes. Die woonstel het 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Verder is daar 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea en -sitarea. Daar is 'n TV met DStven 'n mooi uitsig oor die dam. Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus.
Let dat daar trappe vanaf die motorhuis na die eenheid lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is streng verbode binne die akkommodasie-eenhede en word slegs op die eenheid se patio toegelaat.
Kinders word nie toegelaat nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Bykomende gaste en dagbesoekers word nie toegelaat nie. Partytjies word ook nie toegelaat nie.
Musiek mag nie vanaf motorvoertuie of privaat klankstelsels/toerusting by Kosmos Heights gespeel word nie.
Wees asseblief bedagsaam teenoor ander gaste deur geraasvlakke tot 'n minimum te beperk.
Stiltye is van 22:00 tot 07:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Mantoiné Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 88
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Eenheid 3
- Selfsorg
- Eenheid 1
- Selfsorg
- Eenheid 2