LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Kosmos Heights Self-catering Accommodation | LekkeSlaap
+22

Kosmos Heights Self-catering Accommodation

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 14 resensies vir Kosmos Heights Self-catering Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5
Charlo R - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlo R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies, goed toegerus en ’n pragtige uitsig!

Vriendelike eienaars, onverbeterlike uitsig, netjies en baie goed toegerus!

Jacobien S - Sep 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobien S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige uitsig!

Ons het lekker gestap in die omgewing.

Louise T - Aug 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Meer as net perfek.

Definitief die moeite werd om te gaan. Alles was perfek en hulle het dit so gerieflik as moontlik gemaak vir ons. Die plek is netjies en skoon en het die mooiste uitsig gehad.

Jaco H - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek en my vrou het die naweek weggebreek en rus en vrede gaan soek. En ons het dit hier gevind.

Pragtige uitsig, vriendelike en gasvrye diens. Sal dit vir enige paartjie aanbeveel.

Abdulragmaan C - Jun 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdulragmaan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome view, friendly service. The most memorable stay ever.

Ben and Mantione are very sweet people. They made sure that my husband and I had the most beautiful honeymoon.

Francine M - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Francine M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing, comfortable, beautiful views, hosts were welcoming and accommodating.

The hosts were absolutely perfect, welcoming and friendly, I will definitely be going back. The place is so clean, something we don't see nowadays in accommodation.

Daniel K - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Brilliant, what an amazing stay!

I really loved the small details that this self-catering unit provides, the place is homey, the atmosphere is peaceful and the location is perfect for a quiet getaway. The host is polite and friendly and has put a lot of effort to make sure that the place exceeds your expectations when it comes to self-catering units. Highly recommend this stay.

Breaan V - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Breaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het so lekker gebly in die plekkie. Die bestuurders het aan alles gedink, van 'n sak ys tot 'n sjokelade vir elkeen in die kamer. Alles was mooi skoon en netjies gewees en ook baie modern. Die ligging is ook pragtig. Ons het klaar weer dieselfde eenheid bespreek vir Desember.

Ons sal definitief hierdie plekkie aanbeveel vir ander.

Cristina M - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cristina M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, clean, fabulous view, friendly host.

From the moment we got there, our host Matoine was to meet us. She was friendly and caring. The unit was beautifully furnished and exceptionally clean. We were spoilt by receiving extras that weren't expected like chocolates and something to drink. There was bottles of water in the bedroom. You literally don't need to take anything extra. Will definitely recommend this place, we even had a spa bath and a double shower. Thank you so much Ben and Matoine. Looking forward to our next visit.

Mei-lene E - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mei-lene E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the view and the experience.

The cutest little place, even if you want to just get away on your own, beautiful tranquil and calm.

Rianda K - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rianda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie met pragtige uitsig oor 'n groot gedeelte van die dam. Skoon, netjies en baie gerieflik.

Puik van begin tot einde. Met intrapslag kan jy die poging om die plekkie 'n baie groot sukses te maak, aanvoel. Baie deurnis en beplanning om ons gerieflik en welkom te laat voel, alles in plek en het ons hoogste verwagtinge oortref. Beveel dit hoogliks aan vir 'n wegbreek vir 2 vir 'n spesiale geleentheid of sommer net te ontspan.

Daniel H - Apr 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik eenheid, netjies modern en skoon. Asemrowende uitsig oor die dam.

Eienaars was baie vriendelik met aankoms. Sal beslis weer Kosmos Heights besoek.

Bernita B - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Vriendelik diens.. Toe gerus met alles wat jy nodig het. Kan die plekkie aanbeveel. Rêrig pragtig en smaakvol.

Charles D - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was 'n huis weg van die huis af.

Baie netjiese blyplek en veilig. Vriendelike diens ontvang van eienaars.

Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Simon Bekker Laan 157A, Kosmos, Hartbeespoort, 0216, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0dd6ca5a72293b71e5e6ee45c647a72f7cbdf9bb2d598b92aa4c6bdc57b5630b5b3b7865bd6411943984d064d294e207c79e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 157A Simon Bekker Avenue Kosmos Village 0216 Noordwes 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.738191563867 27.854056599307
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!