Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Low's Creek

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Frieda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Low's Creek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Roelien H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien H
Gesin met tieners

Very friendly hosts.

Frieda and her husband made sure we were very comfortable. We did battle to find the place but Frieda stayed in contact with us the entire time to make sure we got there. The little extras they supplied made our stay very comfortable. Lots of extra blankets made sure we didn't get cold. Will definitely recommend it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Low's Creek se terugvoer

Baie dankie Roelien. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Low's Creek
Katy M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katy M

Puik en net wat ek nodig gehad het!

Lieflike plaasverblyf wanneer mens lafenis vir jou siel soek. Sonsopkoms het ons waardeer met koffie en beskuit. Om te sien hoe die son oor die berg sy kop uitsteek en die vroegoggend plaasgeluide, is die beste manier om jou dag mee te kon begin. Die koshuis was silwerskoon en keurig toegerus met als wat nodig is en kwaliteitlinne! Ek kon gemaklik met my gewone sedan tot op die plaas ry. Op die eienaar se aanbeveling, het ons die besigtingsroete by Barberton gedoen. Iets wat elke besoeker aan die area moet onderneem, want dit is die mooiste gesig van berge. Die eienaars is gasvry en enige tyd vir hulp beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Low's Creek se terugvoer

Baie dankie Katy. Dit was vir ons ‘n voorreg om julle by die kothuis te hê.

Low's Creek
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Plaas Rehoboth, Lovedale, Low's Creek, 1302, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc992490d7e22a87d6b62eb705b78b13233dfe47af5ada664d4d0fb2e72e033765d70e7445f931865a7c4a225fe519fa826ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 Farm Rehoboth Lovedale 1302 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -25.649459059804 31.238880488835
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem