Kraai Huis
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Kraai Huis is in Gariepdam en bied selfsorgverblyf aan 4 gaste.
Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitarea met lugversorging. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en deel 'n badkamer wat 'n bad, stort en 'n toilet het. Twee dagbeddens kan op versoek in die leefarea geplaas word. Linne en handdoeke is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware, kookgerei en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Die eenheid het 'n eetarea wat toegang tot 'n privaat tuin met braaigeriewe en 'n onderdakarea vir gaste se troeteldiere bied. Daar is 'n TV met DStv in die sitarea en WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, veilige onderdakparkeerplek en honde wat kleiner as kniehoogte is is welkom indien daar vooraf reëlings getref word. 'n Troeteldierpakkie met 'n waterbak, kosbak en 'n slaapmandjie sal voorsien word indien vooraf gereël. Let asb. dat die eienaar se honde ook op die perseel woon en Kraai Huis het nie 'n uitsig van die dam nie.
Gariepdam bied verskeie restaurante, asook doendinge op die dam soos kanovaart en hengel. Gaste kan bergfiestry, voetslaan, voëlkyk of wildkyk by die Gariepdam Natuurreservaat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Marietjie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat
- Gaste dink Kraai Huis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Kraaistraat 5, Gariepdam, 9922, Vrystaat