Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Krige Lodge B&B

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-laan, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Krige Lodge B&B bied rus en vrede in die platteland, net 15 km vanaf Bloemfontein.

Dié lodge het 5 kamers met lugversorging, DStv, koffie- en teemaakgeriewe en WiFi. Vier van die kamers het en suite-badkamers en die vyfde kamer het 'n privaat badkamer. Drie van die kamers het privaat balkonne vir ontspanning en 'n uitsig oor die omgewing.

Soggens word 'n warm ontbyt in die woonkamer bedien indien die gaste dit versoek en die binnebraai in die sitarea is ideaal vir koue nagte. Die swembad langs die lapa is ideaal vir luilekker afkoelsessies as dit warm is en gaste kan daar braai.

Daar is 'n hondeherberg vir troeteldiere. Aandetes is beskikbaar op aanvraag.

Korporatiewe- en konferensiegeriewe is beskikbaar op versoek en die lodge het 'n basiese gimnasium, bunkers, 'n net waar gholfspelers hul dryfhoue kan oefen, en perdrygeleenthede is beskikbaar.

Krige Lodge B&B is net 15 km vanaf Bloemfontein met al sy winkels restaurante en besienswaardighede, soos die dieretuin, Botaniese Tuinboomroete, Vrystaat Botaniese Tuin, Windmill Casino en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 7 resensies vir Krige Lodge B&B
Netheid
4.6/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Adri Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Jaar gelys 6

Ligging

  • Krige-laan, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Gaste dink Krige Lodge B&B het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Bloemfontein Vrystaat
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Krige-laan, Bloemfontein, 9338, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzNGJkYjdmLTcyNzUtNDViZC04M2EzLTU0NTU0MmQwMmQ0OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Krige Avenue Bloemfontein 9338 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.034797398577 26.098974394612
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem